Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf
Opsomming van Resensie
Theresa C - Apr 2022
Gemiddeld
Uitstekende diens, pragtige en unieke kamers wat smaakvol gemeubileerd is.
Gert W - Mrt 2022
Gemiddeld
Elmarie was vriendelik en behulpsaam. Die kamer was netjies en gemaklik. Ons het baie lekker gebly.
Richard K - Apr 2021
Gemiddeld
Net reg vir ons behoeftes.
Ockert D - Mrt 2021
Gemiddeld
Uiters goeie waarde vir geld.
Lees meerKom Bikki Hier - Oornag Verblyf se terugvoer
Ockert dit was n groot plesier.
Is net lekker om my gaste te bederf.
Kom kuier weer vir ons.
Andre V - Des 2020
Gemiddeld
5-ster-verblyf op die plaas.
Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf se terugvoer
Dankie vir jul vriendelikheid Andre wat dit so lekker gemaak het was jul gemaklikheid die lag die geselsies en die reuk van gebraaide wors. Kom kuier weer geniet die hout uit die bosveld.
Hendrik V - Mrt 2020
Gemiddeld
Rustig en ontspanne en vriendelike gasvrou.
Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf se terugvoer
Dankie vir jul inloer by Kom Bikki Hier kom kuier weer. Nuwe gaste nuwe gesigte is altyd lekker.
Jacques H - Mrt 2020
Gemiddeld
Puik verblyf.
Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf se terugvoer
Jacques, baie dankie.
Was lekker om julle te ontmoet.
Groete
Dankie Elmarie
Marilise V - Feb 2020
Gemiddeld
Vriendelik, netjies en gasvry!
Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf se terugvoer
Marilise kom kuier weer. Lekker om altyd nuwe gaste te ontmoet
Frans J - Feb 2020
Gemiddeld
Place is wonderful. Arrive a stranger, left a friend.
Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf se terugvoer
Frans en Rinel, baie dankie vir jul kuier by Kom Bikki Hier dit was heerlik om jul te kon ontmoet.
Sien jul weer Maklike gaste en baie vriendelik.
Sunel A - Jan 2020
Gemiddeld
Ongelooflike netjiese gastehuis.
Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf se terugvoer
Dankie vir jul kuier by Kom Bikki Hier, Sunel jul is enige tyd welkom
Dirk C - Jan 2020
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld, netjies en vriendelike mense.
Madre H - Des 2019
Gemiddeld
Gerief.
Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf se terugvoer
Madre
Baie dankie Kom Biki waardeer dit baie.
Kom loer weer in by ons.
Dankie Elmarie
Annemarie H - Okt 2019
Gemiddeld
Vriendelike verwelkoming, pragtige plek, netjies en skoon. Alles wat 'n mens nodig het.
Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf se terugvoer
Annemarie baie baie dankie was 'n groot plesier jul kom defnitief vroeer volgende keer.
Geniet die res van die jaar.
Atletiek seisoen kom lul na Kom Biki Hier.
Morné V - Okt 2019
Gemiddeld
Baie mooi, netjies en alles wat jy nodig het vir naweekverblyf.
Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf se terugvoer
Baie dankie,
Dit was so lekker om jul te ontmoet. Jy en Denise moet weer kom inloer veral volgende jaar.
Mooi jaar, goedheid en guns
Tanya R - Sep 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies en pragtig.
Robbie H - Sep 2019
Gemiddeld
Lekker groot bed, vriendelike mense en baie netjies.
Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf se terugvoer
Robbie baie dankie vir die kuier by Kom Bikki Hier.Sien vir jul weer vlg jaar met.Aardklop.
Groete Elmarie.
Jany M - Sep 2019
Gemiddeld
Gerieflike verblyf naby aan Feather Hill.
Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier by Kom Bikkie Hier.
Sien uit om jul weer te sien.
Dankie
Elmarie
Charlene M - Sep 2019
Gemiddeld
Vriendelikheid.
Johani G - Apr 2019
Gemiddeld
Ongelooflik!
Marcia S - Mrt 2019
Gemiddeld
Bo verwagting.
Ray R - Feb 2019
Gemiddeld
Skoon, veilig en baie netjies.
Marli C - Nov 2018
Gemiddeld
Baie netjiese en mooi plek. Sal definitief weer daar oorslaap. Goeie diens.
Sharon M - Okt 2018
Gemiddeld
Amazing! Pragtige plekkie.
Lees meerBilly S - Okt 2018
Gemiddeld
Home away from home.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oudedorp-plaas, Langs die R501, Potchefstroom, 2538, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom