LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf | LekkeSlaap
+38

Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudedorp-plaas, Langs die R501, Potchefstroom, 2538, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf is op 'n kleinhoewe net 10 km buite Potchefstroom op die Carletonville-pad geleë.

Elke kamer het lugversorging en slaapplek vir 2. Daar is 2 kamers met koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke kamer het ook 'n TV met DStv, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Let asb. op dat die eienaar op die perseel woon. Dele van die instansie word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir kleuters, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Oudedorp-plaas, Langs die R501, Potchefstroom, 2538, Noordwes
  • Gaste dink Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudedorp-plaas, Langs die R501, Potchefstroom, 2538, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlZThhZGM2LWUxZWUtNDkxNy04ODY4LWUwZGRhZGIwMmZhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790  per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Farm Oudedorp Off the R501 2538 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.615805555556 27.110111111111
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem