Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komatipoort Fisherman's Nest

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hippos Plaas, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Komatipoort Fisherman's Nest is 'n bekoorlike, basiese kothuisie aan die oewer van die Komatirivier net buite die Krugerwildtuin in Komatipoort. Die kothuis bied rus en vrede en het 'n rivieruitsig.

Dit het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel, kombuisgeriewe, eetgerei en breekware vir 2 gaste toegerus.

Daar is 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n tafel met 2 kampstoele. Gaste moet asb. hul eie voorraad, toiletpapier, hout en handdoeke saambring.

Riviervlotvaart is beskikbaar op die perseel. Gaste kan met aankoms bespreek en betaal. Gaste kan ook tiervis vang en hul bote ter water laat op die perseel.

Komatipoort het verskeie besienswaardighede in en rondom die dorpie, soos die Krokodilbrughek, die Ligwalagwala Bewarea en die Krugerwildtuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Komatipoort Fisherman's Nest sluit in:

Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 10 resensies vir Komatipoort Fisherman's Nest
Netheid
3.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Jaar gelys 8

Ligging

  • Hippos Plaas, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Komatipoort Fisherman's Nest het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hippos Plaas, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee64c40f155d5da47cde46f31eeacbfc00c35dd87e8ac6430d5563601f48893ae6b921d2a6cb351f28f77402c5d3011d1cc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 Hippos Farm Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.479762325905 31.965011358262
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem