Hartenbos Akkommodasie by Komma Weer | LekkeSlaap
+12

Komma Weer

Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutlaat 106, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Komma Weer is 'n selfsorg-eenheid op die eienaars se perseel in Hartenbos. Die area het verskeie pragtige strande, 'n strandfront-waterpark, fantastiese doendinge en walviskyk-, dolfynkyk-, en robkyk-geleenthede. Hartenbos is die ideale wegbreekplek in somer.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eenheid het 'n TV, gratis WiFi, 'n buitebraai-area en parkeerplek op die perseel.

Daar is verskeie doendinge in Hartenbos, soos visvang, bootvaart, duik, snorkel, swem, voetslaan, abseil en valskermsweef.

Slaapplek

’n Bespreking by Komma Weer sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Stapelbed
Area 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Geelhoutlaat 106, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutlaat 106, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd84d4cdcb0f713537565783f3291b586a66d79d40071ac32b67d775bc4f4002e25170d304032b8102899d009e2b827ca4367?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 106 Geelhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.121786123329 22.102164965431
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za