Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komrus

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Walmarstraat 11, New Park, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Komrus is 'n veilige plekkie wat hartlike, Noord-Kaapse gasvryheid en uitstekende diens bied. Dié instansie is sentraal geleë ten opsigte van die Groot Gat, hospitale en winkelsentrums - dit is alles binne 'n radius van 3 km. Die vriendelike personeel sien daarna uit om gaste te verwelkom by hierdie rustige, veilige instansie.

Ons het 4 luukse en suite-kamers. Die 1 kamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 3 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien. Al die kamers word daagliks skoongemaak en is toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Kamers word daagliks skoongemaak. Gaste het ook toegang tot die braai-area en die eetkamertjie met 'n yskas en mikrogolf. Dan is daar ook nog 'n groot tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Konferensiegeriewe is beskikbaar.

Kimberley staan bekend as "die stad wat skitter" en is van historiese belang as gevolg van die diamante wat hier gemyn is. Dit is die hoofstad van die Noord-Kaap en spog met heelwat besienswaardighede: van die Groot Gat tot 'n hele paar fassinerende museums.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 121 resensies vir Komrus
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Walmarstraat 11, New Park, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Gaste dink Komrus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Walmarstraat 11, New Park, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21573af73004bf590e8c9e15902da98aaa75684708562a8dccb6fe65a6365a3e817846e96c8cf0e411399404e039a39b0eba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 11 Walmer Road New Park 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -28.749388941888 24.753475338221