Komyntjie 1
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Komyntjie 1 is in die pragtige Weskus-bestemming, Paternoster, geleë. Dis 'n bekoorlike eenheid wat net 'n klipgooi van die strand af geleë is en dis die perfekte verblyf vir paartjies of klein gesinne.
Die huisie het 2 skakelkamers wat in 'n ouwêreldse styl opgemaak is. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis en -sitkamer beskik oor alles wat jy vir basiese selfsorgverblyf kan nodig kry en daar is ook 'n kaggel binne om jou warm en knus te hou in die winter. Daar is 'n TV met die DStv-gastehuispakket met 22 kanale vir jou vermaak wanneer jy nie besig is om op die strand te baljaar nie.
Die eenheid het 'n gemeenskaplike swembad en stoep en gaste kan lekker kuier by die braaiplek.
Paternoster is sowat 150 km noord vanaf Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg af. Dit is 'n gunsteling-vakansiebestemming vir Kapenaars. Die Weskus is bekend vir die ryk aantal inheemse spesies wat daar voorkom. Dit maak die Weskus 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers van reg oor die wêreld.
Slaapplek
’n Bespreking by Komyntjie 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 737
Jaar gelys 11
Ligging
- Strandloperstraat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Komyntjie 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom