Komyntjie 3
Beskrywing
In hierdie romantiese, klein kothuis kan jy pragtige see-uitsigte vanuit jou eie bed geniet. Die kothuis het 'n lieflike stoepie waarop jy luilekker kan sit en ontspan.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen inklok of uitklok sal op Kersdag of Nuwejaarsdag plaasvind nie.
Die bespreking se balans is 3 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Slegs die aantal gaste wat op die bespreking aangedui is mag in die eenheid bly.
Geen harde musiek na 22:00.
Geen partytjies word op die perseel toegelaat nie. Die bestuur behou die reg voor om gaste wat nie hieraan gehoor gee nie uit te sit.
Let asb. daarop dat ons nie goedkeuring het om kredietkaartbetalings namens gaste te maak nie. Ons aanvaar slegs EFT/fondsoorplasings.
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R650 is betaalbaar met aankoms en terugbetaalbaar binne 7 - 14 werksdae nadat die huis vir breekskade nagegaan is. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word mits die volle betaling ontvang is nie.
DStv kan teen R25 per dag geaktiveer word.
- 'n Troeteldierfooi van R250 word vir 1 of 2 honde gehef. Meer as 2 honde word nie toegelaat nie.
Let asb. dat kontant nie vir die volgende aanvaar sal word nie:
- Breekskadefooi
- Troeteldierfooi
- Balans vir betalings
- Terugbetalings
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom