Parys Akkommodasie by Kondensmelk | LekkeSlaap
+21
+21

Kondensmelk

  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steytler-straat 18, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kondensmelk is 'n pragtige, troeteldiervriendelike dorpshuisie in 'n stil straat in Parys. Dit is net 'n blok van Parys se straat met antiekware-winkels en ander winkels af en is 2 blokke van die Vaalrivier af.

Die huis het 3 slaapkamers wat gerieflik slaapplek vir 6 gaste bied, of selfs tot 8 gaste indien hul nie omgee om te deel nie. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die ander 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Albei kamers het elk 'n dubbelbed en 1 enkelbed.

Die kombuis is volledig toegerus en bevat 'n espresso-masjien. Die eenheid het 'n TV met DStv. Franse deure maak oop van die kombuis op die onderdakstoep. Die sitarea het 'n kaggel, gerieflike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Gaste kan gerus braai op die groot stoep wat reg rondom die huis strek. Daar is ook gemaklike buitemeubels waarby 8 mense kan eet.

Kondensmelk het oorgenoeg parkeerplek op die perseel vir ten minste 2 motors en is die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na 'n kleindorpie-ervaring. Die huis se grootste pluspunt is die "rondomstoep" wat reg rondom die huis strek. Dit bied koelte in die somer en sonnige areas in die winter. Die tuin is vol vrugtebome en jy kan wakker word met longe vol vars lug en die voëltjies se getjirp in jou ore. Kondensmelk het ook hul eie weergawe van 'n swembad wat hulle Damcuzzi noem, om die warm somermaande in af te koel!

Slaapplek

’n Bespreking by Kondensmelk sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Kondensmelk
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Steytler-straat 18, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Kondensmelk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steytler-straat 18, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZjM3MzVkLTk1MWEtNDRmMi1iZmE3LWNiNDkzNTE5ODEzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 18 Steytler Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.905882081375 27.446322720238
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za