Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kooboo Berry Ocean View Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeroen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Kooboo Berry Ocean View Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stephanie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig vanaf hierdie plek is regtig iets waarvan jy sou droom.

Alles is ongelooflik skoon en met 'n definitiewe oog vir detail ingerig, wat die algehele ervaring onvergeetlik maak. Die uitsig vanaf hierdie plek is regtig iets waarvan jy sou droom - 'n prentjie-perfekte toneel wat jou asem wegslaan. Die kombuis, alhoewel gedeel, is absoluut geen probleem nie. Dit is goed toegerus en netjies in stand gehou, wat 'n gevoel van gemak en gerief skep. Hierdie plek is sonder twyfel aan te bevele aan enigiemand wat op soek is na 'n beeldskone en gemaklike bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging, baie skoon en netjies, goed ingerig en baie mooi uitsig.

Sal enige dag Kooboo Guesthouse weer besoek, baie mooi en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net absoluut ongelooflik.

Ek kan nie dink dat daar beter verblyf in Wildernis is nie. Die geriewe is absoluut 5 ster. Die uitsig is ongelooflik, wonderlike kamers, baie netjiese kombuis wat gedeel word, wonderlike swembad, en so rustig. Ons het die wonderlikste week gehad en sal enige tyd terug kom.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moderne huis met n uitstekende uitsig.

Ons het hier gebly as deel van ons wittebrood. Beste plek op die tuin route om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennine S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view and great location.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

My vrou en ek het vier aande oorgebly in KooBoo Berry Ocean View. Uitsonderlike uitsig, baie netjiese kamer en badkamer. Beste verblyf in Wilderness.

Absoluut van die beste verblyf in Wilderness. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricky V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ricky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie mooi huis en baie mooi kamers. Dit was baie lekker om daar te bly.

Alles wat jy nodig het van 'n klein vakansiedorp kan in Wildernis gekry word. Die gastehuis het ons soos buitelanders en beroemde mense laat voel, want dis net goed wat ons op die TV sien. Dit was regtig 'n awesome experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, luuks en rustig.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks netjies skoon pragtige omgewing, baie vriendelike gasheer, fantastiese uitsig.

Ek het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties! Die uitsig oor die see is asemrowend!

Die gastehuis se ligging is uitstekend. Die kamer en badkamer is ruim en daar is alles wat jy nodig het. Alles is netjies en skoon. Die gemeenskaplike kombuis is baie goed toegerus en elke kamer se stoor- en vriesplek in die ys/vrieskas is gemerk sodat niks deurmekaar kan raak nie. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, skoon en netjies

Jy kan vir die see lê en kyk vanuit die bed uit. Netjies en skoon, alles wat jy nodig het. Kombuis word wel gedeel met ander gaste, maar dit is geensins 'n probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kooboo Berry-keeromstraat 2034, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4988df8b7e7b852280b912862effbab0edfd82597b9c20ef8a38d127560458c719f479c2a47a8f66a1a3be6c95c2e05fb832?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 2034 Kooboo Berry Close Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.989283209484 22.581946849823
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem