LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Koolstoof Guest Rooms - Mexicano | LekkeSlaap
+15

Koolstoof Guest Rooms - Mexicano

Selfsorg
Kamer 1
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het slaapplek vir 2 en het 'n privaat stoep en lugversorging. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Verder het die kamer 'n TV met DStv, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring. Troeteldiere kan ongelukkig nie gehuisves word nie; diere dwaal vrylik op die plaas rond. Let asseblief dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en dat dit vir alle voertuie geskik is. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs 13de laan, Spitskop Plaas, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ssf5JrzkuAi4L31MwVWACEEzDhvEsVgvM31PlpYKRgFQDEUBR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) Off 13th Avenue Spitskop Farm 0380 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.584810249661 27.447579736619
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!