LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kooltjieskrap | LekkeSlaap
+13

Kooltjieskrap

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 53, Gouiritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 050 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Kooltjieskrap is 'n ruim selfsorg-tuinkothuis vir 8 gaste in Gouritsmond. Dis net 400 m van die strand af.

Die dubbelverdiepingkothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met storte. Die slaapkamer op die eerste verdieping het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Twee van die slaapkamers is op die grondverdieping. Een kamer het 'n dubbelbed en 'n bababed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n veiligheidshek aan die onderkant en bokant van die trappe vir ekstra gemoedsrus. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met DStv in die sitkamer.

Privaat, onderdakbraaigeriewe word voorsien en parkeerplek is agter 'n elektriese hek vir 2 voertuie beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Gaste kan op die strand gaan wandel, die getypoel besoek, gaan visvang, branderplankry of walviskyk tussen Julie en November.

Slaapplek

’n Bespreking by Kooltjieskrap sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Kooltjieskrap
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Steenbrasstraat 53, Gouiritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kooltjieskrap het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 050
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R5 050
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 53, Gouiritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae24bb807626fa3f26f5226c241c0c1b3042eef4c8b6b7632529eda4eb1c7aae48c7e16a1694e5e531b1abde0d33ffb2f9e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 050  per nag (vir 8 persone) 1 5 1 5 53 Steenbras Street Gouiritsmond 6696 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.344279 21.877232
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!