Koos Nap
Beskrywing
Die selfsorg-kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis met 'n binnebraai. Daar is 'n oopplan leefarea, 'n patio met 'n braai-area en veilige van die straat af parkering. Vol DStv is beskikbaar teen 'n addisionele koste van R20 per dag.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word. Daar is geen inklok of uitklok op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag nie.
Sleutel- en breekskadedeposito:
'n Sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar saam met die deposito vir die bespreking. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis nagegaan is om te bevestig dat alles in orde is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal nie onder enige omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.
Minimum-verblyftydperk:
2 nagte gedurende die laag- en midseisoen.
3 nagte oor langnaweke.
4 nagte oor Paasnaweek.
7 nagte in hoogseisoen.
Gaste moet asb. eers by ons kantore kom inklok en hul sleutels kom afhaal.
Wanneer jy by Paternoster inry, draai jy links by die vierrigtingstopstraat. Die "Stay in Paternoster"-kantoor is omtrent 75 m verder, aan die regterkant, by 87 St Augustinestraat, geleë.
Inkloktye:
Maandag tot Donderdag: Van 14:00 tot 17:00.
Vrydag: Van 14:00 tot 19:00 (let asb. daarop dat 'n heffing van R200 betaalbaar is, indien jy later inklok as dit tyd wat op die bepalings en voorwaardes aangedui is.)
Saterdag en Sondag: Van 14:00 tot 16:00
Openbare vakansiedae: Van 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: Stiptelik teen 10:00 op die laaste dag van verblyf, tensy anders gereël. Enige eenheid wat nie teen 10:00 ontruim is nie moet ’n boete van R200 per uur of gedeelte daarvan vir elke uur verby die uitkloktyd, betaal.
Wees asb. te alle tye bedagsaam.
Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. Indien gaste of besoekers hulself wangedra het die bestuurder die reg om die bespreking te kanselleer en gaste te vra om die eenheid te ontruim.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat 18, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom