Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koos se Kardoes

Emboya
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Emboya is die grootste kamer. Dié kamer het 1 dubbelbed, 1 enkelbed, 'n lugversorger, badkamer met stort, kombuisie met yskas, mikrogolf, ketel, tee, koffie en beskuit. Veilige parkeerplek agter 'n soliede, geslote hek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tee, koffie en beskuit

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oak wood
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Oakwood verskil van die ander kamers aangesien die badkamer 'n bad en stort het. Dubbelbed met lugversorger, yskas, mikrogolf, ketel, tee, koffie en beskuit. Veilige parkeerplek agter 'n geslote hek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tee, koffie en beskuit

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Satin wood
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Satin Wood het 'n dubbelbed, lugversorger, yskas, ketel, tee, koffie, en beskuit. Veilige parkeerplek agter 'n soliede, geslote hek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tee, koffie en beskuit

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 202 Rabe Straat, Potgietersrus/Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ZWJhOThjLTRiNGUtNDg2Mi1hMTFlLWMzMmI1M2M0ZTdhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 202 Rabe street Potgietersrus/Mokopane 0600 Limpopo 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -24.206163930404 29.009521576721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem