Koos se Kardoes
9 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 202 Rabe Straat, Potgietersrus/Mokopane, 0600, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Koos se Kardoes is in Kameeldoring Park geleë. Dit is 'n stil deel van die dorpie met kameeldoring, kremetart, koorsboom en geelhoutbome op die perseel. Dit is lekker ver van die besige dorpsdeel.
Daar is 4 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Kamergeriewe sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf, yskassie en braai-area in.
Daar is ook 'n swembad en veilige parkeerplek agter 'n soliede hek. Dit dra by tot die eksklusiewe bosveld-atmosfeer.
Opsomming van Resensie
4.3 uit 5van 9 resensies vir Koos se Kardoes
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ligging
- 202 Rabe Straat, Potgietersrus/Mokopane, 0600, Limpopo
- Gaste dink Koos se Kardoes het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 202 Rabe Straat, Potgietersrus/Mokopane, 0600, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom