Koppie Alleen Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Koppie Alleen is op 'n suikerrietplaas naby Pongola en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dié plaas spog met 'n welige tuin en 'n oorvloed van voëllewe.

Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers en 'n selfsorgkothuis. Die slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer, yskas, lugversorging, TV, koffie- en teemaakgeriewe.

WiFi is in al die en suite-slaapkamers beskikbaar, maar nie in die selfsorgkothuis nie.

Daar is veilige parkeerplek vir gaste.

Die gastehuis is ongeveer 40 km vanaf die bekende Jozini Dam wat die grootste mensgemaakte in Suid-Afrika is en in 1973 gebou is. Gaste kan doendinge soos tiervisvang, dagritte en vele meer verwag. Pongola Wildreservaat is ook naby en spog met die Groot 5, asook gulde voëlkyk en wildfotografie geleenthede.

Ontbyt is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Koppie Alleen Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za