LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Koppiesvlei Farm | LekkeSlaap
+21

Koppiesvlei Farm

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppiesvlei-plaas, Tonteldoos, 1110, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Koppiesvlei Farm is op 'n privaat plaas op die grens van Limpopo geleë. Die selfsorghuis is goed gemeubileer en ongeveer 25 km vanaf Dullstroom.

Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elk ook 'n koningingrootte-bed, maar deel die tweede badkamer. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met die nodige toebehore.

Die kombuis lei na 'n aparte waskamer met 'n dubbelyskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n veranda en die tuin het 'n boma-area met 'n vuurput. Die veranda bied 'n skilderagtige uitsig. Dié 87 hektaar-plaas spog met natuurskone staproetes en voëlkykgeleenthede.

Slaapplek

’n Bespreking by Koppiesvlei Farm sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Forelhengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Koppiesvlei Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Koppiesvlei-plaas, Tonteldoos, 1110, Limpopo
  • Gaste dink Koppiesvlei Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hoogland Kronkeling Limpopo
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppiesvlei-plaas, Tonteldoos, 1110, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuUEaSYobgaOVKoNw1uDViUxuwuBlWBSsQBiAl3xqc1JJ1j8yM9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 Koppiesvlei Farm Tonteldoos 1110 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.299315 29.991108
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!