LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Koppiesvlei Farm | LekkeSlaap
+21

Koppiesvlei Farm

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Koppiesvlei Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jaunmari M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaunmari M

Verwagtinge oortref, hemel op aarde en uitmuntende diens!

Die plekkie het by verre ons verwagtinge oortref! Groot, stil en pragtig. Dit was die moeite werd om die plaaspad met 'n lae voertuig aan te durf. Ons sou verkies om nie 'n resensie te skryf nie sodat ons die juweel geheim kan hou, maar Koppiesvlei verdien 5 sterre. Ons sien reeds uit om weer daar te kuier!

Koppiesvlei Farm's terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoering, Ons is baie bly julle het dit geniet, en ons kan nie wag om julle terug te verwelkom nie.

Groete

Koppiesvlei Farm
Elisna P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisna P
Gesin met klein kinders

Blessed.

Stunning farm, lovely host who supported us through very difficult circumstances. We were blessed to have been there during this time. We will definitely return.

Koppiesvlei Farm's terugvoer

Thank You for the feedback, Hope to see you again at KoppiesVlei.

Koppiesvlei Farm
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppiesvlei-plaas, Tonteldoos, 1110, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuUEaSYobgaOVKoNw1uDViUxuwuBlWBSsQBiAl3xqc1JJ1j8yM9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 Koppiesvlei Farm Tonteldoos 1110 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.299315 29.991108
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!