LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Korhaan Lodge | LekkeSlaap
+19

Korhaan Lodge

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnie Swart-laan 9, Spitskop, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Korhaan Lodge is in die rustige voorstad, Spitskop in Bloemfontein geleë. Dis maklik bereikbaar via die N1 en N8.

Dié lodge het 12 eenhede in 'n rustige tuin. Ses van die eenhede is elk toegerus met 2 enkelbeddens en die ander 6 het elk 'n dubbelbed. Al 12 eenhede het en suite-badkamers met storte. Geriewe in elke eenheid sluit lugversorging, 'n TV, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

Gaste kan gerus in die tuin ontspan en die braaigeriewe in die lapa benut. Ontbyt is op aanvraag en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die lodge het ook geriewe vir funksies en konferensies.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Korhaan Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Barnie Swart-laan 9, Spitskop, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink Korhaan Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnie Swart-laan 9, Spitskop, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADEzKXMArwudYUFMDAp55zXG5HnEl0dLuxrCRbPwzezftfWvco4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 9 Barnie Swart Avenue Spitskop 9330 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.07800411331 26.158389219743
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!