Hartenbos Akkommodasie by Kortverblyf Strandhuis | LekkeSlaap
+11
+11

Kortverblyf Strandhuis

Selfsorg
  • Vanaf R3 000 per nag (vir 9 persone)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elandslaagte-laan 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kortverblyf Strandhuis bied selfsorgverblyf aan 9 gaste in Hartenbos en is net 200 m van die strand af.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 van die kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank. Een van die badkamers het 'n stort en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en in die sitkamer met 'n TV en 'n DVD-speler ontspan.

Daar is buitebraaigeriewe en hout word voorsien.

Hartenbos bied verskeie watersportsoorte en besoekers kan tussen Mei en November walvisse, dolfyne en robbe in die baai sien. Daar is besienswaardighede soos die Waterpark, Hartenbos Waterfront, ATKV Hartenbos Museum van die Groot Trek en vele meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Kortverblyf Strandhuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Elandslaagte-laan 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (vir 9 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 9 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 9 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elandslaagte-laan 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb13559cba1764f81b0ff22086e951ab3ff81752f64c8f7c9a0867ca69377a2c59cf1a979ecbbd087ba7612eab35b50294a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 9 persone) 9 Elandslaagte Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 11:00 -34.131247271608 22.115365559968
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za