Glentana Akkommodasie by Koru House and Apartment | LekkeSlaap
+12

Koru House and Apartment

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikersirkel 26, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Koru House and Apartment bied selfsorgverblyf stapafstand vanaf die strand in Groot-Brakrivier. Daar is ook 'n lieflike restaurant met 'n see-uitsig.

Gaste kan tussen 'n huis met slaapplek vir 4 gaste of 'n woonstel met slaapplek vir 4 gaste kies, of albei vir 'n groot groep bespreek. Elkeen is gerieflik ingerig.

Die huis het 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 'n volledige badkamer wat gedeel word. Vir gesinne met kinders kan opblaasmatrasse verskaf word, aangesien daar meer as genoeg ruimte is. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof met 'n oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Gaste kan in die sitkamer met 'n TV met Netflix ontspan of op die stoep met ingeboude braaigeriewe en 'n see-uitsig kuier. WiFi is ook beskikbaar.

Die woonstel het ook 2 slaapkamers en deel 'n volledige badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Vir ekstra kinders is daar opblaasmatrasse wat in die slaapkamers geakkommodeer kan word. Die oopplan-kombuis is vir selfsorgverblyf toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en al die nodige toebehore. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi, en dit maak oop op 'n privaat braai-area.

Parkeerplek is beskikbaar, en 'n wasgoeddiens, hout en ys kan teen 'n ekstra koste voorsien word.

Gaste kan op die strand ontspan, gaan swem, visvang of vlieërplankry. Hulle kan ook na die dolfyne en robbe kyk. Daar is ook walvisse vanaf Julie tot Desember. Vir diegene wat die area wil verken is Mosselbaai net 24 km en George 20 km hiervandaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Koru House and Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Duikersirkel 26, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koru House and Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikersirkel 26, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlZjNhNzU1LWU4NWQtNGY2Yy1hMWZhLTIwMzk2NDY5NDFhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 26 Duiker Circle Glentana 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -34.04707 22.2846319
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za