Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosh B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hancock-straat 18, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R440 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kosh B&B is in Wilkoppies, Klerksdorp. Die dorp is deel van die ekonomiese hart van Noordwes en is 'n brandpunt van die Suid-Afrikaanse goudmyn-industrie. Dit speel ook 'n groot rol in Suid-Afrikaanse landbou met mielie-, sorghum-, grondboon- en sonneblomboerdery.

Verblyf is beskikbaar in verskillende gastesuites wat individueel versier is. Elke kamer het 'n badkamer, platskerm-TV, sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar ook 'n verwarmer, waaier en ekstra komberse.

Daar is parkeerplek op die perseel.

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 4 resensies vir Kosh B&B
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Hancock-straat 18, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Kosh B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R440
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hancock-straat 18, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5756090833b6b5ec9e8474cc839b1ea8ae3f3af13b465ab78d6cb438eecb77eac7f517c3e90c48aab8be4962f93e8764dc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 18 Hancock Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 11:00-23:00 10:00 -26.842139625876 26.67365436634