Klerksdorp Akkommodasie by Kosh B&B | LekkeSlaap
+8
+8

Kosh B&B

3 resensies
Gastehuis
Klerksdorp Akkommodasie by Kosh B&B | LekkeSlaap
Premium Room
Vanaf R430
per eenheid (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Premium-kamer het 'n koninggrootte-bed en groot ingeboude kas. Elke kamer het 'n badkamer met 'n stort en toilet, asook 'n kombuisie met 'n yskassie en mikrogolfoond. Daar is DStv en gratis WiFi in die kamer beskikbaar en ook komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer het 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak

1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Klerksdorp Akkommodasie by Kosh B&B | LekkeSlaap
Klerksdorp Akkommodasie by Kosh B&B | LekkeSlaap
Queen room 1
Vanaf R430
per eenheid (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Koningin-kamer 1 het 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste. Elke kamer het 'n badkamer met 'n stort en toilet asook 'n kombuisie met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Daar is DStv en gratis WiFi in die kamer beskikbaar, asook komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer het 'n uitsig oor dit tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak

1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Klerksdorp Akkommodasie by Kosh B&B | LekkeSlaap
Large Queen Room
Vanaf R430
per eenheid (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die groot koningin-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die kamer is ingerig met 'n kombuisie, koffie- en teemaakgeriewe, DStv en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak

1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Vanaf R430
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
  • Kapasiteit: 6 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jonkerstraat 15, Neserhof, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzYjk2ZDY2LWEwN2MtNDc1Ny1iNDE1LTQ2ZGVjMTQ5OWZhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R430  per nag (plek vir 2) 3 5 1 4.1 15 Jonker Street Neserhof 2571 Noordwes 086 999 0018 13:00-22:00 10:00 -26.884433080116 26.664008796215
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za