Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koshari Game Ranch

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Koshari Game Ranch
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Frik E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik E
Gesin met tieners

Waterberg bosveld, wat meer kan 'n mense se. Dean se gasvrye ontvangs.

Gas vry, rustig, skoon, veilig. Waterberg Bosveld en wild. Wat meer kan 'n mens sê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqi F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqi F
Gesin met klein kinders

Rustig, perfekte wegbreek van stadsgejaagdheid en lawaai.

Rustig, kalmeerend en veilig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, gaan weer bespreek.

Baie lekker gebly en het die natuur geniet. Dean was ongelooflik, het altyd reg gestaan om te help. Ons het 'n baie mooi sundowner saam met Dean gehad. Baie dankie en sal verseker weer gaan in die volgende maand of so, water gate meer water hê en veld sal groener wees, behoort dan nog mooier te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige bosveld ervaring

Ons het die verblyf by Koshari Game Ranch baie geniet. My ma van 76 kon self ook daar om die dam en die huisie rond stap wat sy baie geniet het. Die Gasheer Dean is baie vreindelik en hulpvaardig, en het baie kennis oor sy plaas en die diere en voels. Dit is rerig baie rustig daar en mens kan lekker ontspan en net die bosveld en bosveldgeluide geniet. Alhoewel hulle reen seisoen eers November is, het ons nog steeds heelwat voels gesien. Die huisie is baie basies, maar het alles wat mens nodig mag kry. Elke huisie het sy eie aparte boma, met meer as genoeg hout voorsien. Mens kan self rondry en kan ook op 'n mens se eie stap Sal defnitief eendag in die somer na 'n goeie reen seisoen weer soontoe wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koshari Game Ranch, Dorset-weg, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6dea3e26cc44b878100c3b65f0b84fcdcff264ed67a0852bcf2e99b971870dbfd5b40f0c9f6eaebf5f1aab8034e13483771?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Koshari Game Ranch Dorset Road 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.12130693924 28.131311229161