Kosibay Bush Lodge
- Kapasiteit: 92 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 50, Kwangwanase, 3973, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R350 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Kosibay Bush Lodge is 6 km buite Manguzi, KwaZulu-Natal, op die R22 in die rigting van Mosambiek geleë. Kosibaai se mere is sowat 8 km weg en die mond is sowat 12 km van die instansie af.
Verblyf is beskikbaar in 'n 6 kamers, 4 chalets en 19 kampplekke. Die instansie het 'n kroeg en restaurant op die perseel. Die gemeenskaplike area het 2 TV's, albei met volledige DStv. Daar is ander geriewe soos 'n wassery (sonder 'n tuimeldroër) Daar is ook 'n swembad op die perseel..
Verskeie doendinge soos daguitstappies na Mosambiek, skilpadtoere, bootritte, visvanguitstappies op een van Kosibaai se mere en daguitstappies na die Tembe Olifantpark kan gereël word. Gaste kan ook voëlkyk in die omgewing.
Neem kennis dat die swembad tans nie in gebruik is nie, maar gaste kan wel gebruik maak van die swembad by die lodge langsaan, sowat 2 km van Kosibay Bush Lodge af.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoofweg 50, Kwangwanase, 3973, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ekuhluphekeni Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 92 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 50, Kwangwanase, 3973, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom