Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosie se Ogie

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Koos Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 71

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Kosie se Ogie
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nicky M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky M
Gesin met klein kinders

Goed toegerus en baie huislik.

Baie aangenaam - plekkie is goed toegerus en baie huislik. Sal beslis weer gaan kuier by Kosie se Ogie! WiFi spoed was nie baie vinnig nie, maar bruikbaar en 'n lekker toevoeging tot die geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Dankie, Nicky. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê.

Kosie se Ogie
Rachel V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V
Gesin met tieners

Dit was fantasties. Veilige oord. Kinders kon rondbeweeg en veilig wees.

Dis 'n netjiese, skoon huis met alles wat nodig is. WiFi wat nooit af is nie, is 'n pluspunt vir die tieners. Badkamers skoon en netjies. Beddens baie gemaklik met stewige matrasse. Sal beslis weer gaan kuier. Die oord self is regtig skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Dankie Rachel. Julle is altyd welkom by ons.

Kosie se Ogie
Louis S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en gerus.

Het die rustigheid baie waardeer. Weg van die "hustle and bustle" van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom by ons.

Kosie se Ogie
Annetjie P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie P

Netjies. Goed geleë. Goed versorgde eenheid.

Net een woord - awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Baie dankie dat julle ons plekkie so mooi gelos het. Julle is altyd welkom.

Kosie se Ogie
Rene B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kosie se ogie is 'n baie oulike plekkie. Het die buitebraai baie geniet. Lekker in aande by tafel gekuier terwyl ons braai.

Is 'n netjiese plek. Ons het lekker in die aande gestap omdat dit veilig is. Die geplaveiselde paaie is pragtig. Die inwoners baie vriendelik, almal groet jou. Sal besoekers aanraai dalk solar liggie saamvat aangesien loadshedding soos op enige anderplek 'n probleem is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering en dat julle ons plekkie gebruik en gelos het asof dit julle eie was. Julle is meer as welkom in vervolg.

Kosie se Ogie
Chantell M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell M
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek.

Voel baie welkom. Die einaar maak seker van 'n paar "personal touches" wat die plek net nog meer na 'n huis weg van die huis af laat voel. Baie mooi en netjies. Koue swembad en put-put is wel nie in werking nie, maar daar is steeds meer as genoeg om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Baie dankie Chntell. Julle het Kosie se Ogie ook gelos of dit jul eie huis weg van jul huis is. Julle is meer as welkom om weer daar te bly. Ek hoop ons sien julle weer.

Kosie se Ogie
Moises O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moises O

Veilig, gerieflik.

Die geriewe was in 'n goeie toestand. Die kafee se diens is goed met als wat jy nodig het. Kos is goed. Die inwoners is vriendelik en hulpvaardig. Sal weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Baie dankie Moises. Julle is altyd welkom.

Kosie se Ogie
Floris V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris V
Gesin met klein kinders

Dit was nou die lekker in LekkeSlaap!

Koos het 'n pragtige plek in die hartjie van die bosveld. Hy was baie vriendelik en 'n great gasheer wat altyd regstaan om te help. Lekker gekuier en gebly by Kosie se Ogie. Sal beslis dit ons nommer 1 stop maak as ons weer hierheen kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Hallo Floris. Baie dankie vir die positiewe revue. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Kosie se Ogie
Derik S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik S
Saam met vriende

Baie lekke gerus.

Koos het ons uitstekend hanteer. Probleem met geblokte drein is binne half uur op Sondag aangespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Baie dankie Derik. Julle is altyd welkom by ons.

Kosie se Ogie
Pieter M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Gesin met tieners

Wonderlike ervaring.

Dit was aangename, gemaklike, skoon en bekostigbare verblyf. Eienaar is vriendelik en die kommunikasie was deurentyd uitstekend. Sal nêrens anders wil bly in Naboomspruit nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Baie dankie. Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom by Kosie se Ogie.

Kosie se Ogie
Melissa T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa T
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek!

Baie lekker huisie in 'n pragtige gebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Baie dankie Melissa. Julle is altyd welkom by ons.

Kosie se Ogie
Erika N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika N
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier, baie goeie waarde vir geld.

Baie goed geleë, naby swembad en snoepwinkel. Ook baie rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Baie dankie Erika. Julle is altyd welkom.

Kosie se Ogie
Johann R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Plek is netjies, ruim en gemaklik. Yskas het bietjie lank geneem om koud te maak, 2 dae. Kragproppe in lapa het nie gewerk nie, so ons kon nie die waaier daar gebruik nie. DStv en WiFi (hoewel bietjie stadig, dalk sein) is 'n pluspunt. Oord is skoon, netjies en het lekker fasiliteite. Aangename personeel. Kuiertjie was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Dankie Johann. Julle is altyd welkom.

Kosie se Ogie
Theresa P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa P
Gesin met tieners

Wonderlik.

Het dit baie geniet. Skoon, veilig en baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld!

Koos, baie dankie vir die gebruik van jou pragtige huis, altyd skoon, lekker en rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Dankie Zelda. Julle is altyd weer welkom by ons.

Kosie se Ogie
Danica S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danica S
Gesin met tieners

Heerlike rusrigheid.

Dis ons 2de keer by Kosie se Ogie. En net soos laas was dit mooi skoon, netjies en ten volle toegerus met als wat jy nodig het en meer. Dis 'n heerlike atmosfeer daar. Mens hoor net die bosgeluide. Ons geniet dit altyd om by Kosie se Ogie te bly. Genoeg slaapplek vir die hele gesin. Dankie Koos vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Dankie Danica. Julle is alkyd welkom by Kosie se Ogie.

Kosie se Ogie
Dewald L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig baie lekker om oor te slaap.

Die huis/rondawel is gerieflik en ruim en goed geleë vir al die geriewe. Die kombuis is goed toegerus, alhoewel effens aan die klein kant, maar vir kort tye pla dit nie soveel nie. Dit was maar die standaard van die oorspronklike rondawels. Is mal oor die outydse meubels. Die hoofslaapkamer kan dalk doen met een minder spieëlkas, spasie is maar beperk, tog gerieflik. Sal 'n Koningingrootte-bed verkies, veral vir ouer mense met allerhande pyne en skete, en slaap hulpmiddels. Ons as egpaar gaan al vir die afgelope 41 jaar op 'n gereelde basis Oog toe. Kosie se Ogie was regtig 'n goeie ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L

Rustige ontspan.

Die plekkie is baie netjies en ten volle toegerus. Is baie naby aan winkeltjie, restaurant en swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Gesin met tieners

Soos altyd wonderlik!

Koos, weereens baie dankie vir jou gasvryheid. Die stilte en al die doendinge is altyd 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie R
Saam met vriende

Baie lekker.

Die toegang vir mense met gestremdhede is baie moeilik en ek is van mening dat dit verbeter kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene P
Gesin met klein kinders

Rustig

Genoeg spasie. Klient was baie vriendelik. Net jammer was nie ingelig van warm swembad wat buite werking wad. Moes kinders na ander oord neem om te swem. Anders geen klagtes

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Hi Charlene. Baie jammer oor die warmwater swembad. Die Oord het R450 000 ter syde gestel vir die opgradering van die swembad. Daar is wel n koue water swembad om af te koel. Ek glo met julle volgende kuier sal die warmwater swembad reg wees.

Kosie se Ogie
Eddie A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is n lekker huis waar ons tuis gegaan het.

Daar was n problem met die DSTV. Ons het vir Koos gekontak en hy het gekom en die probleem uitsorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Dankie Eddie. Ons sien uit na julle volgende kuier

Kosie se Ogie
Zelda B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Gesin met klein kinders

Awesome, skoon en alles wat jy benodig.

Gerieflik, alles wat jy benodig en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Baie dankie Zelda. Julle is altyd welkom by Kosie se Ogie.

Kosie se Ogie
Danica S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike fantastiese verblyf.

Ons het ons verblyf by Kosie se ogie terdeë geniet. Die plekkie was netjies en skoon en bo verwagtinge. Koos het rêrig uit hulle pad uit gegaan om hulle gaste welkom te laat voel. Ons sal beslis oor en oor weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosie se Ogie se terugvoer

Baie dankie Danica. Julle is altyd welkom by ons.

Kosie se Ogie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Die Oog, Naboomspruit, 0564, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6BzSfNlJ5kDGAN2DPGCok8PTXAbmE2VfonLzQn1fq9arXjGhDD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 13 Die Oog Naboomspruit 0564 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.449038155621 28.615326299595
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem