LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kosmos | LekkeSlaap
+10

Kosmos

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Kosmos
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jurgens H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens H
Saam met vriende

Baie lekker gekuier, mooi uitsig oor die dam. Alles wat mens nodig het is daar.

Oprit na die huis is net baie styl en die trappe ook, sal nie ouer mense aanraai nie.

Johan C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met vriende

Lekker onthaalarea en gesellig.

Huis kort bietjie opgradering.

Loraine K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine K

Baie rustig en lekker.

Die naweek was baie ontspanne en lekker. Huis is baie goed toegerus met klein haakplekkies: Lugreëling in boonste kamer was foutief. Breekgoed (borde, klein bordjies en bakkies gekraak met "chip" merke). Heelwat ligte (dek en ander) was foutief. Krag het Sondagoggend 'n paar keer getrip, maar buurman het dit weer aangesit.

Koos S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Koos S
Gesin met klein kinders

Goeie ligging maar oprit pla, al is ons vooraf gewaarsku bly dit die mees gevaarlik ontwerpte oprit wat ek nog gesien het.

Die houtvloer van die kuierarea kort dringend aandag vanweë los en vrot planke. Ons het meestal kaalvoet geloop en moet heeltyd uitkyk vir skroewe wat uitsteek. Die braaier se rooster was vuil - ons het foto's daarvan. Braaier kort ook aandag - van die plankraampies is heeltemal los, en is die wye kante onprakties. Pool-tafel se blad is verweer, daar kort balle en nie een stok is in 'n goeie werkende toestand nie. Die kombuis is ruim, maar al die kasdeure het nie handvatsels nie. Die ysmaker van die vrieskas het eers na 'n dag 'n beperkte hoeveelheid ys begin maak. Om ys te gaan koop is nie die moeite werd nie vanweë afstand en pad om te ry. Die staal reëling se openinge is te groot vir klein kinders. Vergeleke met ander eenhede is Kosmos beslis oorprys. Op die advertensie foto is daar geen hiasinte nie, maar tans is die deel van die dam oortrek daarmee. Dit gee 'n valse indruk. Alhoewel 'n oop swembad die gebruik is, moet mense met klein kinders daarop gewys word veral omdat daar baie deure met toegang tot die swembad is.

Drieka L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka L

Puik.

Baie lekker plek, die mooiste uitsig. Suzette het ons vooraf als mooi op hoogte gehou. Baie vriendelike diens. Ons was 'n groep van 8 volwassens gewees en niemand was ooit in mekaar se pad of moes was vir badkamer nie. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Surita K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Surita K
Saam met vriende

Dis 'n pragtige plek en daar is als wat jy nodig het om vir dae lank te bly.

Die huis is groot met als wat mens nodig het om te leef. Van skottelgoedwasser tot tuimeldroër en koffiemasjien. Die uitsig is fantasmagories. Almal kon nie ophou praat oor hoe mooi dit is nie.

Jene F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jene F
Gesin met tieners

Relaxing and beautiful.

Absolutely loved the house. It has a very steep driveway which only 4x4 can go up. I am a paraplegic so was lucky enough to have a strong brother with a 4x4 to help me up the driveway and up he stairs. Once up it is beautiful and Theresa the helper is lovely.

Hans P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hans P
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig.

Wonderlike uitsig oor die dam en berg. Steil oprit en trappe maak dit glad nie vriendelik vir ou mense / rolstoele nie.

Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker-laan 204, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0844, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4MDg4NmEzLTNlNjUtNDJjMS04Mzg0LTAyZGJjMDE1YmFlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 204 Simon Bekker Avenue Kosmos 0844 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.73259 27.85173
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!