Kosmos

Voeg by Gunstelinge

 

Belasting en Ekstras
Let asseblief daarop dat 'n ID en bewys van adres verskaf moet word sodra die bespreking bevestig is.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Voltydse skoonmaker woon op die perseel.
Gaste kan gerus hul eie bote saambring, maar dié bote sal by die marinaklub vasgemeer moet word. 'n Boothuis kan ook bedags gebruik word. Ons noem net weereens van die trappe en steiltes op na die huis.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Kosmos gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za