Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosmos Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobsonlaan 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ons is in die rustige woonbuurt Hadison Park geleë en bied rustige oornagverblyf op pad na die blommeprag van die Weskus of die wildreservate in Namibië. Kosmos bied elegante kamers en uitstekende diens - dus verseker ons onvergeetlike verblyf.

Die kamers is apart van die hoofhuis met 'n privaat ingang, asook en suite-badkamers met storte. Alle kamers beskik oor lugversorging en het DStv, WiFi, 'n klein yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Ons bied elektriese komberse in die winter en 'n volledige Engelse ontbyt gedurende die week.

Die geriewe sluit 2 swembaddens, 2 braai-areas en veilige parkeerplek in.

Kosmos Guest House is naby die stadskern en hoofroetes sowel as die die bekende Oopmynmuseum (Die Groot Gat). Die Noord-Kaap Mall en die Gariep Medi-Clinic Hospitaal is net in die straat af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 108 resensies vir Kosmos Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Jacobsonlaan 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kosmos Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobsonlaan 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51024988b7817d6df0f52913f376c09874a4c91243bea5be1d7626f7b4e7c8c3db8dd651ed9b76dc2c18f0c0ef1cb927d38f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 12 Jacobson Avenue Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.758249 24.747284