Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosmos Heights Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker Laan 157A, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kosmos Heights Self-catering Accommodation in Kosmos het 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam. Kosmos Heights bied 'n rustige wegbreek in 'n vreedsame omgewing, 74 km vanaf Pretoria en 88 km vanaf Johannesburg.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgwoonstelle met uitstekende uitsigte oor die dam.

Die eerste woonstel is geskik vir 2 gaste en het 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 2 storte en 'n spabad met 'n uitsig oor die dam. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea.

Die tweede woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n volledig toegeruste kombuis, 'n leefarea met slaapbanke en 'n pragtige uitsig oor die dam.

Elke woonstel het 'n TV met DStv en privaat braaigeriewe.

Die omgewing bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos perdry, lugballon-safari's, boot- en tjoepry op die dam, kunsgalerye en die Harties Market.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir Kosmos Heights Self-catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Simon Bekker Laan 157A, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Kosmos Heights Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker Laan 157A, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd6ca5a72293b71e5e6ee45c647a72f7cbdf9bb2d598b92aa4c6bdc57b5630b5b3b7865bd6411943984d064d294e207c79e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 157A Simon Bekker Avenue Kosmos Village 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.738006706128 27.854037880898