Kosmos View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kosmos View bied 2 selfsorgwoonstelle en is ideaal geleë in Kosmos met fantastiese uitsigte oor die dam.

Gaste kan kies om in die 'Pool Side Apartment' of in die 'Upstairs Panarama Apartment' te bly. 'Pool Side Apartment' kan vir 2 tot 4 gaste bespreek word en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die anneks het 2 enkelbeddens en sy eie badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuis met 'n mikrogolfoond en 'n stofie en daar is 'n TV met DStv in die sitkamer. 'Pool Side Apartment' het ook toegang tot die gimnasium.

'Upstairs Panarama Apartment' is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n oondjie en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n TV met DStv en lei na die balkon met uitsigte oor die dam en swembad onder.

Gaste kan gerus die swembad en braaigeriewe gebruik.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kosmos View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za