Hartbeespoort Akkommodasie by Kosmos View | LekkeSlaap
+11

Kosmos View

13 resensies
Gastehuis
Pool Side Apartment
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid is ideaal vir 2 tot 4 gaste. Dit het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die anneks het 2 enkelbeddens en sy eie badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mikrogolfoond en 'n stofie. Die eenheid het 'n sitkamer met 'n TV en DStv en toegang tot 'n gimnasium.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Upstairs Panarama Apartment
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is op die boonste verdieping geleë en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n oondjie en 'n mikrogolf in. Daar is 'n TV met DStv in die sitkamer wat na die balkon lei. Gaste kan die uitsigte oor die dam en swembad van die balkon af bewonder.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 107 Abraham Cilliers Straat, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5OGZmMzM0LTdlNTctNDMzZi1iNTJmLTJhYmEzZjQ0NzRlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 107 Abraham Cilliers Street Hartbeespoort 0261 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.736577 27.853648
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za