Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kostaplenti Self-catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 265, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kostaplenti bied selfsorgverblyf met 'n fantastiese ligging in Nature's Valley. Aangesien die verblyf net 30 meter vanaf die strand en oorkant die dorp se enigste winkel en restaurant is, is dit selde nodig dat gaste hul voertuie gebruik. Die huis is baie privaat en skuil in 'n kuswoud waar die klank van die golwe en die reuk van die see gaste sal bekoor. Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis of in 'n aparte woonstel wat op dieselfde perseel is, maar steeds privaatheid bied. Groter groepe kan die twee eenhede saam bespreek. Kostaplenti het slaapplek vir altesaam 20 gaste.

Die hoofhuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 6 badkamers, 'n oopplan-kombuis, 2 sitkamers, 'n ontbytdek en 'n dek op die derde verdieping wat 'n 360°-uitsig oor die see, strand en woud bied. Daar is 'n lieflike buitebraai-area onder die melkhoutbome met 'n tafel wat sitplek aan tot 14 gaste bied.

Die woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n aparte toilet en 'n oopplan-kombuis en -sitarea op die boonste verdieping. Die sitarea bied toegang tot 'n lieflike dek. Die laaste 2 slaapkamers en 1 badkamer is op die grondverdieping en word deur 'n buitetrap aan die boonste verdieping verbind. Daar is 'n braai-area met stoele en 'n tafel onder die bome op die grasperk.

Die huis bied al die geriewe wat gaste sal benodig vir gerieflike verblyf. Nature's Valley bied talle doendinge vir natuurliefhebbers soos bergfietsry, branderplankry en voetslaan, asook ontelbare aktiwiteite om die hele gesin te vermaak. Die pragtige strandmeer is 'n besoek werd en die plaaslike Blouvlagstrand word as een van die heel mooistes aan die Kaapse kus geag.

Die instansie is nie troeteldiervriendelik nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Kostaplenti Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Forest-rylaan 265, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kostaplenti Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 265, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc194e9b95949b81faf74cc44b443b51961b43fe00569ae165df982ed5b524741c31adb2331bc90ece7c34c694b0e66bc7a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 265 Forest Drive Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.985038744032 23.547083339612