Kothuis - Vosburg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kothuis - Vosburg is in die bekoorlike Karoodorpie, Vosburg geleë. Hierdie boomryke dorpie vorm deel van Namakwaland se blomroete.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir tot 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Nog 'n enkelbed is beskikbaar. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, oondjie met 'n tweeplaatstofie en 'n ketel. Die eenheid het 'n groot braai-area en veilige parkeerplek.

Vuurmaakhout is by die koffiewinkel (Erika's) op die dorp te koop. Handdoeke word nie voorsien nie.

Gaste kan die Erika's koffiewinkel besoek en die vars Karoo lug geniet te same met die asemrowende sterre in die aand

Slaapplek

'n Bespreking by Kothuis - Vosburg sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kothuis - Vosburg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false