Suid-Kaap Akkommodasie by Kouga View Wildsplaas | LekkeSlaap
+17

Kouga View Wildsplaas

10 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Willowmore, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kouga View Game Farm word sedert Februarie 2011 besit deur Gert en Carol Coetzee, wat oorspronklik van Mpumalanga afkomstig is. Die plaas is in die Wes-Kaap, ongeveer 39 km vanaf Uniondale op die N9, en 37 km van Willowmore af geleë.

Ons bied verskeie verblyfopsies - boskothuise, rugsakreisigerverblyf en plaashuise met verskillende groottes. Ons boskothuise is heeltemal afgesonder sodat gaste die Klein Karoo ten volle kan waardeer. Hulle is naby die areas waar die diere gevoer word, so moenie verbaas wees as hulle dalk soggens of bedags in die omte is nie.

Die Boma Backpackers bestaan uit 15 slaapsale, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamerarea en 'n braaiboma tussen 2 ravyne.

Ons het verskeie plaashuise wat wissel afhangende van die hoeveelheid gaste. Die plaashuise is volledig toegerus en gaste kan hulself bloot kom tuismaak.

Die omgewing word gekenmerk deur sy landskap weens die streek se hoë geologiese en topografiese klimaat. Die kleurvolle kranse en rotsformasies word ook deur harde standsteen gekenmerk. Kouga View se geografie bestaan uit standsteenformasies, diep ravyne, bosveld, bergterrein en valleie wat op 800 hektaar geleë is.

Hoog geleë met ononderbroke, skouspelagtige uitsigte, wat jou sal laat voel asof jy die hele Kouga en Baviaans bergreekse kan omhels. Die woord "asemrowend" is nie eers genoeg om die berge, heuwels en valleie te beskryf nie en daar is geen menslike aktiwiteit in sig nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Kouga View Wildsplaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • N9, Willowmore, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kouga View Wildsplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Willowmore, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmODdhOGJmLThkYjQtNGNlNC04OWJkLTY1ZTcyNWZlOTVkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R620  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 N9 Willowmore 6460 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.535689265395 23.434996604919
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za