Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kraai Huis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Kraai Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Aletta J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta J
Gesin met tieners

Rustige kuier.

Kraaihuis is bitter netjies en alles wat jy moontlik nodig sal kry tydens jou kuier, is daar. Tuin en swembad is goed versorg. Sou net graag nader aan die dam wou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma N
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Kraai Huis is goed toegerus, die gashere is vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant stay indeed. Highly recommended.

The apartment is stylishly furnished. Spacious rooms with luxury linen and towels. Everything worked perfectly. Lovely outside area. Kraai Huis definitely suited our lifestyle preferences.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kraai Huis se terugvoer

Beste Annalize,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Groete

Kraai Huis
Henrietta V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta V
Saam met vriende

Baie netjies en sal beslis aanbeveel.

Een van die netjieste en vriendelikste plekke waar ons al gebly het. Voel dadelik tuis. Sal hoogs aanbeveel. Verseker vyfster standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kraai Huis se terugvoer

Beste Henrietta,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer.

Groete Marietjie

Kraai Huis
Roland V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n fantastiese plekkie. Só skoon en netjies en daar is niks waaraan jy kan dink wat nie daar is nie. Marietjie is die gasvryheid vanself en staan vir alles reg. Van ons kry die Kraai Huis elf uit 10. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Extremely nice stay-over guesthouse for traveling between Pretoria and George.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kraai Huis se terugvoer

Beste Roland,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Groete Marietjie

Kraai Huis
Petro G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro G

Vredevol.

Ons het lekker gebly. Mooi en gerieflik ingerig. Kort net reling in stort en by toilet vir ouer mense wat sukkel om op te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most amazing place to stay, had a wonderful time.

Our host Marietjie was absolutely amazing, the cottage was spotless clean, everything was neat and tidy and what a beautiful place. I would highly recommend Kraai Huis to our family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anet M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n plek wat aanbeveel kan word.

Beslis 'n netjiese, skoon, ruim en goed toegeruste plek. Dit is pet-friendly. Marietjie is 'n baie aangename en behulpsame gasvrou. Goeie inligting is gegee met aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kraai Huis se terugvoer

Beste Anet,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Groete Marietjie

Kraai Huis
Hybrecht M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hybrecht M
Saam met vriende

Beslis aan te beveel - pratig.

Het baie welkom gevoel, baie goed ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kraai Huis se terugvoer

Beste Hybrecht,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Groete Marietjie

Kraai Huis
Esmeralda H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda H
Gesin met tieners

Baie lekker gebly rustige omgewing

Vriendelik. Hulpvaardig. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kraai Huis se terugvoer

Beste Esmeralda,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Groete
Marietjie

Kraai Huis
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kraaistraat 5, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1860b0c0e8c3e5004e8e2f1e1b773337a79e4d6b01924d91f6847745ad660363b9a5e4b2dd630f44c951f75a05693ec2090a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 5 Kraai Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.601109548541 25.493817353112