Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kraalbaai Lifestyle Houseboats

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 28 resensies vir Kraalbaai Lifestyle Houseboats
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.8/5
Lorraine C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n belewenis en die perfekte keuse om net te ontspan.

Fantastiese ervaring en idilliese omgewing, maar ontvangs, instandhouding en netheid kort baie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiré L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré L

Just fabulous!

Everything I wanted and needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb.

Very relaxing and enjoyable. Beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien G
Saam met vriende

The most relaxing, beautiful stay.

Stayed 3 nights on Serenity. We had 3 amazing weather days. Loved the fact that the boat constantly turns slowly, so your view keeps changing. The boat transfer guys were amazing, very helpful and fast with luggage, transfer requests, and a quick gas bottle change when we ran out. Will definitely book again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kraalbaai Lifestyle Houseboats se terugvoer

Thank you, we can't wait to see you guys again.

Kraalbaai Lifestyle Houseboats
Merwe W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Merwe W
Saam met vriende

Blerrie lekker gekuier op die see!

Moenie die braairooster in die water gooi nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan C
Gesin met klein kinders

Disappointing.

First night - electricity failed. Had to contend with noise of the generator for hours and the next morning and workers while attending to the fault. We booked the place for the tranquility. No sink plug or drying towels in the kitchen. Had to ask them to bring some on Saturday. Chairs in kitchen, bed tables and table in lounge dirty and need a coat of paint. Haven't swept under the beds in months. Sleeper couch broken. Overall in a worn-out state.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kraalbaai Lifestyle Houseboats se terugvoer

Hi Johan,
We are sorry to hear about your experience. Please note that sometimes these things can happen, unfortunately, the Solar charge controller gave in and we had to arrange for a technician for you to sort this out. We made sure however that you had power in the meantime by using a silent generator, I can understand that they are not as silent as advertised, but the technician did fix the problem and installed a new controller, regarding the other matters. Our staff are there 24/7 to attend to you, as you have noticed with your requests, however, they were not made aware of any other concerns at the time. Please reach out next time and we will be happy to assist with that as well.

Kraalbaai Lifestyle Houseboats
Simon J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon J
Saam met vriende

Fantastic.

Awesomeness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Veronica M
Enkelreisiger

Not in winter.

Definitely not worth the money. The boat leaked rain in the kitchen. Had to use soup bowls to catch the water as well as rain through the bedroom window next to the electrical socket. The kitchen cupboards were wet too. Mattress area in the main bedroom was filthy! Money paid at entrance to the park x 2 was not at all mentioned. Initial entrance, yes! What if I arrived with neither cash nor card? Disappointed to say the least. Refunds were not acceptable should I have cancelled!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kraalbaai Lifestyle Houseboats se terugvoer

Hi, Veronica
We are sorry to hear about your experience. Please note that all details including the gate fees are communicated before arrival, and displayed on the website. We also have staff there 24/7 to attend to you, however, they were not made aware of the water ingress, we did, however, attend to this upon reading your review. Please reach out next time and we will be happy to assist.

Kraalbaai Lifestyle Houseboats
Emilie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Emilie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, serene, beautiful.

We really enjoyed our stay on the small boat. Talent was very helpful at fulfilling our requests. The boat and the views were spectacular. Rental of watersports equipment was quite pricey and would have been nice to be included in the fee. Unfortunately, we also encountered plumbing issues on the second evening. Despite these inconveniences, we can definitely recommend Kraalbaai Houseboats!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla A
Gesin met tieners

My kuier was asemrowend, het geen klagtes. Sal definitief weer daar gaan kuier, hopelik 'n bietjie langer volgende keer. Julle is tops, hou so aan.

Die uitsig was so mooi toe ons wakker word het. Lekker geswem en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kraalbaai Lifestyle Houseboats se terugvoer

Baie dankie Priscilla, ons kan nie wag nie.

Sien gou weer.

Kraalbaai Lifestyle Houseboats
Colin B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin B

Memorable.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia G
Saam met vriende

'n Onvergeetlike naweek.

Pragtige landskap en omgewing. Die huisboot self wat goed ingerig. Saam met goeie vriende was hierdie 'n naweek wat ek beslis sal aanbeveel. Dankie vir die hulpvaardige, vriendelike personeel wat altyd bereidwillig was om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kraalbaai Lifestyle Houseboats se terugvoer

Thank you Cornelia.

We hope to see you soon again.

Kraalbaai Lifestyle Houseboats
Fiona L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona L

Wonderful except for misinformation on visitors allowed on the boat.

Bathroom urgently needs upgrade. Otherwise excellent concept.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida P
Saam met vriende

Heerlike wegbreeknaweek.

Was saam met my vriendinne op Eve vir my verjaarsdagpartytjie. Bietjie teleurstellend dat die oond wat nie gewerk het nie, moes bel dat hulle dit kom uitsorteer. Die stort was 'n riller - almal het eers skielik kokende water gehad en daarna yskoud. Nie een van die 7 kon 'n lekker stort neem nie. Daar kort dalk 'n bietjie instandhouding. Gordyne was vuil met merke op en toiletdeur nie netjies skoon - vingermerke en kolle binne en buitekant van deur. Daar was net 2 rolle toiletpapier tussen 7 mense vir die naweek - maar hulle het dadelik nog gebring. Verder het ons 'n heerlike naweek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Taryn V
Gesin met klein kinders

Lovely stay but the place was filthy!

It looks cleaner and luxurious (luxury is not a word I would use to describe a shower cracked with dirt).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kraalbaai Lifestyle Houseboats se terugvoer

Sorry to hear that you did not enjoy your stay, please note that all units are cleaned and inspected before arrival, I have also had a look and could not see any cracks as mentioned. but we also have staff on standby that could have assisted with any queries that you might have had.

The wording luxury does not indicate 5 star but is a play on everything you would need to live on the water in Kraalbaai for an unbeatable price that has also seen us being rated one of the top 5 budget must-see places in the West Coast.

Do hope this finds you well.

Kraalbaai Lifestyle Houseboats
Rod M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Rod M
Saam met vriende

A different experience in a lovely position.

The advert of luxury is misleading as the facility is poorly equipped and lacked some essential items in the kitchen. No fresh water, coffee, tea, dinner plates. We were disappointed with what we were offered and certainly would not have paid that amount had I been aware of these short comings, so in a nutshell, totally overpriced!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kraalbaai Lifestyle Houseboats se terugvoer

Hi Rob, sorry but I do not understand your concern with the pricing, we are cheaper than most per person.
Then the luxury is being in Kraalbaai with everything that you could need and living on a 100% Eco-friendly Unit
We do not advertise as a 5-star hotel and would definitely not ask between R450 and R650 per person if we where.
All units are fully equipped with all standard cutlery and crockery
Then lastly all units have a minimum of a 3000lt fresh water tank on board, i just wish you would have informed us while there if you had any problems then, this could have been sorted out quite quickly

Kraalbaai Lifestyle Houseboats
Domonique C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Domonique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely gorgeous. Peaceful and serene.

We spent the most amazing time here for 4 days. It was pure bliss away from the hustle and bustle of city life. The staff were friendly and amazing, the houseboat was everything and more. Our days were spent fishing, SUP-ing and spending quality time together.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine H
Saam met vriende

Fantasties.

Ek wil elke jaar terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rika C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the view.

We was told no music but the double storage houseboat did make loud music after midnight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kraalbaai Lifestyle Houseboats se terugvoer

Hi Rica,

We apologise for your peace being disturbed on your visit, we have removed the sound system ever since, as some do not understand the difference between soft background music and raising the roof

We did instruct the guest to keep it down, and the skipper was spoken to for not doing an acquitted job about it.

I do hope you can accept our apology

Kraalbaai Lifestyle Houseboats
Theunis V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis V
Gesin met klein kinders

Heerlik, gaan definitief weer.

Baie dankie aan Martin, Devon, Hein en Talent. Absoluut niks is te veel moeite vir hulle nie. Beveel ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jack V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jack V
Gesin met tieners

Looking for a quiet place with a relaxing view?

Quiet, nature, loneliness. If that's what you're looking for. This is it. You must love being on the water though! Wintertime probably not the best time. Except for the springflowers. Then you're just 10 minutes away.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Op soek na 'n rustige plek met 'n ontspanne uitsig?

Stil, die natuur, die eensaamheid. As dit is waarna jy soek. Hierdie is dit. Jy moet egter lief wees daarvoor om op die water te wees! Wintertyd is waarskynlik nie die beste tyd nie. Behalwe vir die lenteblomme. Dan is jy net tien minute weg.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth R
Saam met vriende

Excellent accommodation.

We enjoyed our stay. The view was breathtaking. We are definitely going again in September.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jose N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jose N
Saam met vriende

Wished for a peaceful relaxing weekend, got the opposite at times.

Had a pleasant time and well deserved time spent with the family but this was unfortunately interrupted many times. What was supposed to be a relaxing weekend with brothers and sisters and their spouses aged between 45-59 years of age was the complete opposite at times. The pro`s which are too many to mention as it's a paradise on water outweighs the con`s, but unfortunately we came to have a break not to bring the city life with us. Con`s: On arrival we were met with loud music singing and shouting from the other houseboat which is in close proximity. SANparks does not allow music but this was not enforced at all. This party continued until 2:25 am. The second house boat had a huge groups which overpowered the first boat with singing shouting and dance. They also died down a few minutes after the first boat. Also the power banks that they have on the boats are not sufficient in cloudy weather. So the following morning when all our neighbours were asleep, we wanted to shower but there was no power hence you can't flush the toilet, shower, or wash dishes. After a call to the boat keepers that resides on shore about our problem he was quick upon arrival then linked a generator at the kitchen door and had this loud generator making a noise with petrol fumes entering the cabin, I even made a video of this. Well this was a pleasant morning wake up experience. After running the generator for about an hour it was removed and taken to our rowdy neighbours as they were going to disembark that morning at 10 am and also had no power. Just before 11 am our power was off again and our famous generator was brought back and we had to endure a few hours of petrol smell and our peaceful quiet time was taken away until the generator stopped as it ran out of petrol. It was removed and we tried to continue with the remaining time we had in tranquillity as we were leaving the following morning. Well the next morning at 7:14 am we were all awakened by the return of our generator screeching away to give us power and to flush toilets etc. I feel that these issues were never mentioned by the establishment and that anybody wanting to hire these boats should be told beforehand. You expect to be at peace and to enjoy the surroundings but this we never experienced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kraalbaai Lifestyle Houseboats se terugvoer

Hi Jose,

Thank you for taking the time out to review us. Yes, it's unfortunate the power as we are all aware solar power needs sun and that is why we keep a generator on hand. We also charge half price during winter to compensate for the inconvenience during the rainy season. We would really love to have you over again when the days are longer and warmer. I would like to apologize for the other guest making a noise. As explained in our introduction that should anything be a problem please contact us. We are there 24/7 on shore to assist. Our skippers were not aware of the music bothering anyone and a quick call could have sorted that out immediately.

Kraalbaai Lifestyle Houseboats
Karin W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W
Gesin met tieners

Heerlike natuur ondervinding.

Baie netjies en gemaklike verblyf. Een aand was net te min. Mens moet te minste twee aande gaan om te kano en die natuur te geniet. Staff is baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathan D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nathan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en absoluut perfek in die baai.

Rustig, still en absoluut perfek vir die siel en liggaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kraalbaai Lifestyle Houseboats se terugvoer

Baie dankie vir die sterre. Ons wens ons kon ons pryse laer stel. Ongelukkig as dit kom by bote is instandhouding 'n normale uitgawe. Ons hoop om u weer te sien binnekort. Groete

Kraalbaai Lifestyle Houseboats
Dirk K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met vriende

Lekker boot-ervaring.

Die boot is modern en skoon binne. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n koue wintersdag. Ons het vuur gemaak in die kaggeltjie, en glad nie koud gekry nie. Gedink ons gaan 2 sakke hout nodig hê, maar die kaggel is baie effektief en ons het nie eers 'n halwe sak hout gebruik vir die nag nie. Wel 2 pakke blits om vuur te begin. Hoewel die boot nie ry nie, beweeg hy genoeg in die getystroom om die ervaring van ry op 'n boot te gee. Ons het die mooiste foto's geneem en lekker gekuier tot laat nag en toe rustig en warm geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kraalbaai Lifestyle Houseboats se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het die bote geniet. Dis altyd wonderlik om vol sterre te ontvang.

Kraalbaai Lifestyle Houseboats
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwZWQwYjRjLWY3MmEtNGRkZS1iNGU0LTJiNDU1NzJkMDBhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Kraalbaai West Coast National Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.141782509538 18.026204109192
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem