Kraalbaai Luukse Huisbote

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kraalbaai Luukse Huisbote is in die SANParks Weskus Nasionale Park in Langebaan. In dié huisbote kan gaste ervaar hoe dit voel om op die water te bly. Die ongelooflike uitsigte oor die strandmeer en die natuur reg op jou drumpel maak dié verblyf ideaal vir 'n gesinsvakansie of romantiese wegbreek.

By Kraalbaai lê 3 rustige huisbote vir jou en wag. Larus-huisboot het slaapplek vir tot 6 gaste, Nirvana-huisboot het slaapplek vir 20 en Serenity-huisboot het slaapplek vir 6 gaste. Elke huisboot het 'n kombuis, spoeltoilette, groot pentagonale storte, wasbakke, en 'n ruim sitkamer met 'n kaggel en klankstelsel. Elke sitkamer lei na 'n ruim voordek wat teen die wind beskut is, met 'n tafel en stoele waar gaste kan sit en eet en die uitsig kan bewonder. Elke huisboot het ook verlaagde dekke vanwaar gaste 'n swempie kan vang.

Geen bootvaar-ervaring word vereis nie aangesien die bote permanent geanker is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kraalbaai Luukse Huisbote gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za