Kraalbaai Luukse Huisbote

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Larus met slaapplek vir 6
Selfsorg
Nirvana huisboot
Selfsorg
Serenity Huisboot met slaapplek vir 6
Selfsorg
Belasting en Ekstras
As deel van Kraalbaai Luxury House Boats (KLHB) en SANParke se voortgesette toewyding om ons diens- en besoekerervaring te verbeter, is ons tans besig om 'n inligtingsentrum en geplaveide parkeerarea aan die Kraalbaai-kus te bou. KLHB streef voortdurend om 'n uitstekende ondervinding en diens te lewer, en ons waardeer jou volgehoue ondersteuning gedurende hierdie tyd en deur die konstruksie. Tydens die boutydperk sal die bouwerk slegs op weeksdae vanaf 10:00 tot 16:30 geskied. As gevolg hiervan kan daar gedurende die tydperk bougeraas wees vanaf Donderdag 23 Mei 2019. Konstruksie eindig in Februarie 2020.

Parkeerplek is langs ons tydelike kantore aan die wal beskikbaar, en sal lei tot 'n 200 m staproete op die strand na die jetty vir instap. Soos altyd sal ons vriendelike skippers met bagasie en toerusting help. Die woonbote is 'n bietjie verder van die konstruksieterrein so geraasvlakke behoort nie 'n probleem wees nie. Indien iemand eerder van Langebaan met 'n veerboot vervoer wil word, kan dit weer gereël word. Ons vra om verskoning vir enige ongerief en bied hartlike dank vir jou geduld en ondersteuning.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Kraalbaai Luukse Huisbote gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za