Kraaldoorn Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kraaldoorn Farm is 11 km buite Calitzdorp in die Groenfonteinvallei. Alhoewel dit 'n grondpad is, is dit in goeie kondisie. Die ligging is plattelands en stil.

Daar is 3 eenhede naamlik Kraaldoorn Farm Cottage, The Crow and the Hangman en The Farm House.

Gaste is welkom om die herehuis se swembad the gebruik of om in die rivier te ontspan afhangend van water beskikbaarheid. Hout word voorsien en WiFi is beskikbaar op versoek.

Gaste kan gaan stap, voetslaan of fietsry in die vallei. Dis ook die ideale plek om te oornag vir gaste wat die Klein Karoo verken. Vir die musikante is daar 'n lieflike Bluthner Grand en kitaar beskikbaar in die galery van die oorspronklike plaashuis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kraaldoorn Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za