Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krakadouw Cottages

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarsrivier Plaas, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Krakadouw Cottages bied selfsorgverblyf op Dwarsrivier Plaas omtrent 13 km van Clanwilliam af. Die plaas is aan die voet van die majestueuse Krakadouwpieke geleë en word omring deur die pragtige Sederberge. Krakadouw is 'n Khoi-word wat "berg van stene" beteken en dit verwys na die piek agter die kothuise.

Krakadouw het 3 ten volle toegeruste selfsorgkothuise om van te kies en elkeen het hope karakter en atmosfeer. Elke kothuis het kombuisgeriewe, 'n leefarea en 'n braaiplek buite.

Daar is vuurmaakhout te koop op die plaas en tuisgemaakte konfyt in seisoen.

Krakadouw het 2 rivier, kristalhelder swemgate en skilderagtige staproetes. As jy op soek is na 'n plek waar jy kan rus en jou batterye kan herlaai, hoef jy nie verder te soek nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 107 resensies vir Krakadouw Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Jaar gelys 8

Ligging

  • Dwarsrivier Plaas, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Krakadouw Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarsrivier Plaas, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08d70e9e89e16cdfbafc653b5011c5a630d546c28ff4e6a247347e621f6658516a11d0d50f43266474514d97424ad6c758b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 Dwarsrivier Farm Boskloof 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.220954 18.989493
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem