Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kratzplatz

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir Kratzplatz
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Kwartus S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kwartus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en naby alles.

Baie gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amorette V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amorette V
Saam met vriende

Heerlike skoon oornaggeriewe.

Hul restaurant is ook tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maria H
Gesin met tieners

Netjiese groot kamers en sentraal geleë.

Kamers was netjies en groot. Ontbyt was voldoende. Barrels restaurant is op terrein en heerlike aandete geniet. Barrels is net nie elke dag oop nie, so maak seker voor die tyd. Parkering is baie beperk, maar dit blyk 'n probleem in ander verblyf in Luderitz te wees, van wat ek ervaar het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes P B D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johannes P B D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

Gasheer onder invloed toe ons arriveer en het eers gehelp nadat ek hom moes gaan soek in restaurant. Beddegoed oud en stukkend. Geen parkering. Voorhek stukkend. Geen warm water. Wifi stukkend. Ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kratzplatz se terugvoer

Hello, sorry you had a bad experience, 3 of July was my birthday, and we had bad rain that broke our gate. We can't find the broken bedding you are talking about and if you informed me about any problems I would have helped you.

Kratzplatz
Naomi D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig en maklik.

Monica en Manfred laat mens welkom voel. Dis ook baie gerieflik om op die perseel te kan aandete geniet by Barrels. Ons het ons kuier by hulle en in Luderitz baie geniet. Ons sal weer hier kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik C
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier.

Was nie goed ingelig oor die ontbyt wat ingesluit is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldo B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldo B
Gesin met klein kinders

Lekker tuis.

Voel soos huis, netjies skoon en veilig. Baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette C
Saam met vriende

Kamers lekker ingerig. Gasvry host.

Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warmte en vriendelikheid.

Monica is gasvry en het ons vriendelik ontvang. Die kos wat voorberei is, was baie lekker en die porsies baie groot. Heerlik sentraal geleë. Die kamers is goed ingerig. Die parkeerarea is effens klein en jy kan maklik vasparkeer word, maar daar is voorsorg daarvoor ook getref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie J
Saam met vriende

Heerlike en gesellige blyplek met tipiese, Namibiese gasvryheid!

Netjiese, skoon kamers en baie aangename personeel wat uit hul pad gaan om jou tuis te laat voel! Hul draftbier word sterk aanbeveel en heerlike kos word bedien! Daar is ook veilige parkering binne die perseel wat binne loopafstand van die meeste winkels is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Was baie vriendelik ontvang en hulp aangebied om ons verblyf te vergemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nachtigalstraat 5, Luderitz, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIWPVdsLlRctT3vY6KRtJqTMeQFaKOGKc3ScSKARPn8z4RAsE1A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 5 Nachtigal Street Luderitz 0000 Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.647938164242 15.152925252914
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem