Krizann 5
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Krizann 5 bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n kompleks in Margate. Die kompleks bied see-uitsigte en is ideaal 400 m vanaf Margate en verskeie eetplekke geleë.
Dié dubbelverdieping woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, sit- en eetarea. Die 2 slaapkamers is bo. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis, -leef en -eetarea is onder. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n ontbyttoonbank en die sitarea het 'n TV. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.
Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels en 'n gedeeltelike see-uitsig.
Slaapplek
’n Bespreking by Krizann 5 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Hannes & Michelle: Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 1
Jaar gelys 4
Ligging
- Marinerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom