Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kromdraai Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkfonteinweg 5, Kromdraai, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kromdraai Gastehuis is in die ikoniese Wieg van die Mensdom in Kromdraai, 'n wêreldbekende uitgrawingterrein geleë. Dit is naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede.

Dié moderne gastehuis is op die fondasie van 'n ou familieplaas gebou met herinneringe wat in elke kamer vasvang is. Die gastehuis het 8 ruim kamers, elk met 'n badkamer.

Dit is ideaal vir besoekers wat die Sterkfonteingrotte, Maropeng en die Wondergrotte wil verken. Die area is ook 'n gewilde troubestemming, wat Kromdraai Gastehuis die ideale oornagplek vir trougaste maak.

Ander aktiwiteite sluit visvang, lugballonvaart en fietsry in en is baie gewild in hierdie omgewing. Die Renoster- en Leeupark, Magalies Meander en Hartebeespoortdam is ook om die draai vir 'n daguitstappie.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Kromdraai Gastehuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Sterkfonteinweg 5, Kromdraai, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Kromdraai Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkfonteinweg 5, Kromdraai, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bf1a0de5c66a442982cecc871be3ba5110614e006d32abeae7bf2bfec32d9d53180d9ce0db0937bbd93a42143b4c9f93de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 5 Sterkfontein Road Kromdraai 1739 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.0061041462 27.750406728244