LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kromdraai Selfsorg Gastehuis | LekkeSlaap
+5

Kromdraai Selfsorg Gastehuis

15 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutstraat 17, Miederpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kromdraai Selfsorg Gastehuis bied gerieflike en gemaklike verblyf in Miederpark, Potchefstroom. Dis net 2 km vanaf die naaste winkelsentrum en 5 km vanaf die Mooirivier Mall.

Dié gastehuis het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is 'n aparte ontbytarea waar gaste kan sit en smul.

Gemaklike sitplek en 'n TV met DStv is in die sitkamer beskikbaar.

Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe buite en 'n onthaal-area. Kinders is welkom.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Kromdraai Selfsorg Gastehuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Kromdraai Selfsorg Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Olienhoutstraat 17, Miederpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Kromdraai Selfsorg Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutstraat 17, Miederpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmNWFmNTRmLTBjOTQtNDY2MS1hNmIwLTA1YTRlMGJmNmVkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 17 Olienhout Street Miederpark 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.738157 27.093119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!