LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kromdraai Selfsorg Gastehuis | LekkeSlaap
+5

Kromdraai Selfsorg Gastehuis

15 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Kromdraai Selfsorg Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
David B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Enkelreisiger

Pragtig, skoon, stil, netjies, goeie prys!

Gasvrou, Alta, pragtige mens, het my so tuis laat voel, voel regtig of dit my plek is vir tyd wat ek daar spandeer het. Baie dankie, sien jou gou weer.

Gustav P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en stil.

Lekker oornagplek deur Potch.

Lize D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en Alta was baie gasvry.

Ons het lekker geslaap in 'n skoon, rustige huisie. Alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking. Alta was baie gasvry en ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Gerhard O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, baie gerieflik, baie skoon en het al die geriewe wat mens nodig het.

Baie dankie Alta, jou plek was rêrig baie mooi en skoon gewees. Ons het baie lekker gebly en baie dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Ek kan beslis Kromdraai Self-Catering Guest House aanbeveel.

Cindy R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy R
Besigheidsreis

Skoon, veilig en prakties.

Dit is 'n heerlike plek om te bly vir 'n kort wegbreek. Dit is verder van die stad af, so dis spesifiek vir mense wat meer van 'n rustige omgewing hou. Baie groot, skoon en netjiese vertrekke wat beslis waarde bied vir die prys. Ek sal Kromdraai vir enige persoon aanbeveel.

Ria W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria W

Perfek in alle opsigte.

Dit is nou een van die plekke wat presies lyk soos op die foto's, geen nare verrassings nie. Silwerskoon en pragtig. Alta en Peet was so gasvry en vriendelik. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Beste van alles - my hondelyfie was net so welkom daar. Baie dankie vir uitstekende verblyf. Ons sal beslis weer en weer daar gaan bly.

Johan L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend vir langer verblyftye.

Peet en Alta is 'n wonderlike gasheer en -vrou. Hulp is 'n vraag weg. Baie privaat en goed ingerig. Sal enige tyd weer daar oorbly wanneer ons lank in Potch moet oorbly.

Johannes J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was net eenvoudig wonderlik.

Baie dankie Alta en Peet vir 'n wonderlike aand, om mee te begin, julle warm ontvangs en gasvryheid is van die beste wat ons ooit ervaar het. Die wooneenheid is privaat, pragtig, netjies, luuks en baie skoon, ons het veilig gevoel. Ons sal enige tyd weer terugkom en beveel dit ten sterkste aan.

Marianne V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jou huis weg van jou huis!

Alta is 'n gasvrou duisend! Die gastehuis is silwerskoon en modern ingerig met alles wat jy benodig. Die tuisgebakte beskuit is beslis 'n wenner! Alta en Peet is absoluut daarop ingestel om hulle gaste welkom te laat voel. Ons sal beslis weer terugkom.

Erna P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige, netjiese en gerieflike oornagplek.

Kromfraai word hoog aanbeveel. Die plek is baie goed toegerus, netjies, skoon en beslis die moeite werd. Baie dankie vir jou vriendelike ontvangs, Alta. Ons het heerlik gebly.

Ryno M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens en vriendilik.

Lekker gastehuis. Als wat jy nodig het en vriendelik mense. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Isel V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isel V
Enkelreisiger

Skoon, netjies en groot kombuis met leefarea.

Dit was 'n wonderlike ondervinding! Ongelooflike billike prys, siende dat ek 'n hele woonstel vir myself gehad het met DStv en my eie braai-area! Die area is toeganklik en veilig en ek sal elke keer Kromdraai kies wanneer ek Potch toe moet kom!

Gerrit C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet asof dit ons eie huis was.

Die gasvryheid en vriendelikheid wat ons ervaar het, het ons tuis laat voel. Die plek is nie net skoon en netjies nie maar boonop pragtig. Die eienares is 'n gasvrou duisend!

Leentjie V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leentjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorweldigende gasvryheid met uitsonderlike, netjiese en ruim verblyf.

Alta is 'n toegewyde gasvrou wat alles in haar vermoë sal doen om haar gaste se gerief te verseker. Gerieflike, ruim verblyf met alles en nog meer wat 'n gas van oorslaapverblyf verwag.

Wilco V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilco V
Enkelreisiger

Wow!

Dit was eenvoudig perfek!

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutstraat 17, Miederpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmNWFmNTRmLTBjOTQtNDY2MS1hNmIwLTA1YTRlMGJmNmVkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 17 Olienhout Street Miederpark 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.738157 27.093119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!