Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kromrivier Farm Dam Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 1520 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kromrivier Plaas, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R230 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kromrivier Farm Dam Campsite is die ideale wegbreekplek vir die avontuurlustige reisiger. Die Kromrivier Plaas is teen die voet van die Riviersonderend-bergreeks tussen Greyton en Riviersonderend en is net 2 ure se ry van Kaapstad af.

Dié kampeerterrein is langs 'n dam en elke staanplek het 'n vuurput en toegang tot skoon water. Die terrein het ook skoon badkamergeriewe met warmwater-storte en 'n donkie-warmwatersisteem.

Doendinge sluit voetslaan, swem, visvang, 4x4, bergfietsry, woud-stappies met taksonomiese identifikasies van bome, voëlkyk en renosterveld-natuurstappies in.

As jy op soek is na 'n stil area om weer natuur te geniet en mal is oor mooi uitsigte, is dit die plek om te wees.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Kromrivier Farm Dam Campsite
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Meghan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Jaar gelys 3

Ligging

  • Kromrivier Plaas, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kromrivier Farm Dam Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R230
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1520 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kromrivier Plaas, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a09b5163623436e760f2a01eccd01ee921f5fb271c4b78018df0399753afa04b66626799e407de7a5b1807afc9179b81ad4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R230 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Kromrivier Farm Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.09439681872 19.770938289836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem