Kromvlei Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kromvlei Guest House is in die Bokkeveld naby Niewoudtville op die Kromvlei-plaas geleë. Dié gastehuis skuil aan die rant van die vlei en bied asemrownde uitsigte oor die Bokkeveld-platorand in die rigting van die Knersvlakte. Dit is die ideale wegspringplek vanwaar gaste die streek se flora en besienswaardighede kan ontdek.

Verblyf is beskikbaar in 2 kamers en het slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, oond, stoof, ketel, wasbak, yskassie, breekware en eetgerei in. Verder is daar 'n buitebraai. Linne en handdoeke word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Kromvlei Guest House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kromvlei Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | bespreking[email protected]

// Hotjar AB false