LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kromvlei Guest House | LekkeSlaap
+10

Kromvlei Guest House

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Kromvlei Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jane L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, peaceful stay on a farm.

Lovely walks, bird-watching during the day and wonderful stars at night. Peaceful and quiet. Great place to unwind. Kind and friendly hosts.

Chris C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Het elke oomblik van ons verblyf geniet. Pragtige uitsigte en wandelings.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Super awesome.

Enjoyed every moment of our stay. Stunning views and walks.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Peter D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant stay, using the cottage as a base whilst motoring the area.

The cottage was well prepared and more than adequate for our purposes. The owners are friendly and helpful. We were hoping for wildflowers, but were too late and apparently it was a poor season in any case.

Andre R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R
Saam met vriende

Lekker stil en plaasatmosfeer.

Heerlike binnebraai in huis.

Monika F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim plaashuis-verblyf.

Fantastiese wandeling langs die platorand op die plaas met besonderse uitsigte.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Spacious farmhouse accommodation.

Amazing walk along the escarpment on the farm property with spectacular views.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Leon E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, baie netjiese verblyfplek op 'n plaas met vriendelike gasvrou.

Rustige plaasomgewing met 'n eenkanthuisie waar ons as Gautengers weer 'n slag skoon lug kon inasem, alles so tussen die rooibostee-landerye en omliggende damme met ryke voëllewe.

Eben E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Arika se aandag aan besonderhede is besonders.

Kromvlei is perfek vir iemand wat wil wegbreek van die gedruis van die stad.

Anneri J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneri J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Heerlike naweek. Perfekte plek om 'n naweek te gaan afpak en te vergeet van alles. Dit is die ideale plek vir 2 tot 4 mense. Regtig die moeite werd.

Riana C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig!

Ons het elke oomblik van die 2 dae by Kromvlei geniet. 'n Mooi ruim huisie met 'n pragtige uitsig! Het die dam met honderde kolganse baie geniet. Die uitsig oor die platorand vanaf julle plaas is ongelooflik (en 'n lekker bonus). Baie dankie Arika en Willouw vir al die spesiale ekstras. Alles was raakgesien en waardeer. Sal graag weer daar bly en julle met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Ansa D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig, eenvoudige maar netjiese verblyf met alles wat mens dalk kan nodig kry.

Heerlik by Kromvlei gebly. As jy op soek is na rustige, privaat verblyf in Nieuwoudtville is Kromvlei sterk aan te bevele! Gasvrye mense, huisie is apart van die plaashuis en mens is volkome privaat. Goeie vertrekpunt vir al die besienswaardighede in die omgewing, maar heelwat om op die plaas self te sien as jy bietjie rondloop. Sterk aan te beveel vir voëlkykers, met 'n pragtige uitsig oor damme waarop flaminke en vele ander spesies wei.

Henda V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Dit was 'n wonderlike naweek. Die rustigheid, natuurskoon en goed ingerigte akkommodasie het alle verwagtinge oortref. Arika, julle het 'n wenresep! Baie sterkte met jul planne om uit te brei. Ons sal julle met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Julle sal ons definitief, soos die geleentheid en tyd dit toelaat, weer by julle kom uitrus.

Carel V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Saam met vriende

Baie gesellige verblyf en baie blomme gesien. Die weer het mooi saamgespeel.

Baie netjies en veilige verblyf op die plaas, weg van die stads- en dorpsgewoel. Hier skakel jy totaal af.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Kromvlei, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2NzJmNmVmLTU2MDktNDViNi1iOTUxLTgyNDcyNTYxODBjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 Kromvlei Farm Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -31.313489099404 19.023030996323
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!