Kroon Lodge
Opsomming van Resensie
Ron K - Apr 2022
Gemiddeld
Very pleasant and comfortable.
Kroon Lodge se terugvoer
Dear Ron
We appreciate your positive feedback. Always welcome at Kroon Lodge.
Danie F - Jan 2022
Gemiddeld
Kroon Lodge kan jy deur 'n ring trek. Die geboue/fasiliteite baie netjies georden.
Kroon Lodge se terugvoer
Beste Danie
Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Kroon Lodge
Michele L - Jan 2022
Gemiddeld
Was only there overnighting.
Kroon Lodge se terugvoer
Thanks so much for your feedback. Hope to see you soon again.
Kroon Lodge
Andre M - Des 2021
Gemiddeld
Kroon Lodge is 'n juweel in 'n deel van ons land waar kwaliteit kampgeriewe maar dun gesaai is, en sal ons beslis weer sien.
Ilze B - Okt 2021
Gemiddeld
Goed gerus.
Kroon Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Vertrou dat ons julle gou weer sal sien.
Vriendelike groete
Marthie
Kroon Lodge
Audrey D - Sep 2021
Gemiddeld
We were not greeted in a very friendly way, as we arrived at about 20:00. The room is very basic and small. Not much utensils in the room.
Annemarie V - Sep 2021
Gemiddeld
Het dit baie geniet en sal weer daar wil oorslaap!
Kroon Lodge se terugvoer
So bly julle het dit geniet. Sien julle graag weer.
Faan G - Sep 2021
Gemiddeld
Puik ontvang en mooi skoon.
Paul P - Sep 2021
Gemiddeld
Two nights camping at Kroon Lodge to visit Namaqua National Park.
Corrie D - Sep 2021
Gemiddeld
Aangename verblyf.
Kroon Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Flip J - Sep 2021
Gemiddeld
Het baie lekker gebly in Kroon Lodge.
Adri V - Sep 2021
Gemiddeld
Skoon, netjies en gerieflik.
Rosa G - Sep 2021
Gemiddeld
Ontvangs was afsydig, selfs plein onvriendelik, veral met ons vertrek.
Hannes O - Sep 2021
Gemiddeld
Baie lekker.
Kroon Lodge se terugvoer
Beste Hannes,
Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Marthie,
Kroon Lodge.
Charlie D - Aug 2021
Gemiddeld
Lekker!
Debbi F - Aug 2021
Gemiddeld
On route to Nieuwoudtville, so pleasant overnight stop.
Derek S - Aug 2021
Gemiddeld
Very small camping area with limited facilities.
Irma H - Aug 2021
Gemiddeld
Netjies en heerlik oornag.
Kroon Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop ons sien gou weer.
Groete
Marthie Kruger
Kroon Lodge
Renier K - Aug 2021
Gemiddeld
Dit is n netjiese en veilige ontwikkeling.
Kroon Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer jou terugvoer.
Vriendelike groete
Marthie
Kroon Lodge
Marianne V - Jan 2021
Gemiddeld
Prys baie hoog. Was nie blommetyd nie.
Lees meerMarike V - Nov 2020
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Johan R - Okt 2020
Gemiddeld
Rustige plek
Matthys B - Okt 2020
Gemiddeld
Die plek het my verwagtinge oortref .jy voel veilig en die abusie geriewe is fantasties.
Harold B - Sep 2020
Gemiddeld
Fasiliteit is baie klein
Esme V - Sep 2020
Gemiddeld
Die kuier daar was aangenaam.
Charmain C - Sep 2020
Gemiddeld
Extremely basic. No chairs or tables to eat off. Only a bench with no cushions. It's fine for a one-night stay en route to your other destinations. You have to ask for crockery, cutlery, braai grid, etc.
Johan C - Sep 2020
Gemiddeld
Swak, Swak, Swak, uiters swak. Kamer nommer 5.
Dalene E - Sep 2020
Gemiddeld
Vinnige kuier by Kroon Lodge om hul omgewing se blommeprag te gaan kyk
Gawie B - Sep 2020
Gemiddeld
Heerlik!
Pierre D - Sep 2020
Gemiddeld
Aanvaarbaar.
James P - Sep 2020
Gemiddeld
Uitstekende diens.
Lydia R - Sep 2020
Gemiddeld
Sal beslis weer hier oornag.
Nandie V - Sep 2020
Gemiddeld
Goeie geriewe en ligging.
Kroon Lodge se terugvoer
Baie dankie en kom gerus weer.
Koos F - Sep 2020
Gemiddeld
Standaardverblyf.
Des H - Sep 2020
Gemiddeld
Wonderlik.
Philip G - Sep 2020
Gemiddeld
Netjies en gerieflik.
Leon W - Aug 2020
Gemiddeld
'n Oornagplek langs die pad.
Stefanie S - Aug 2020
Gemiddeld
Was aangenaam, maar sou 'n kas in elke eenheid waardeer het.
Alida C - Aug 2020
Gemiddeld
Baie netjies.
Louis T - Aug 2020
Gemiddeld
Not that good.
Kroon Lodge se terugvoer
Hi Louis,
Sorry if you did not get those items. Everything is available on request, as promised on our information page.
Wilma S - Aug 2020
Gemiddeld
Oornag om blommetjies te gaan kyk.
Alta V - Aug 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam
Ronelle R - Aug 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly!
Elizabeth Jc B - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie netjies en interessante verblyf.
Marilyn O - Okt 2019
Gemiddeld
Fantastiese plek om te bly. Die Vriendelikheid en hulpvaardigheid van die host was fantasties. Die winkeltjie op die perseel is ook baie voordelig.
Retha M - Okt 2019
Gemiddeld
Dis baie gerieflik en mooi.
Corrie M - Sep 2019
Gemiddeld
Moet dalk belê in beter beddens.
Louis J - Sep 2019
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Diana S - Sep 2019
Gemiddeld
Kroon Lodge.
Monica P - Sep 2019
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs, die plek is skoon en netjies.
Hendrina D - Sep 2019
Gemiddeld
Stil, netjies en veilig.
Lees meerJohan R - Sep 2019
Gemiddeld
Heerlike en netjies.
Sanette V - Sep 2019
Gemiddeld
Netjies en gerieflik.
Marsha P - Aug 2019
Gemiddeld
Good, clean, updated decor, easy to find.
Alida W - Aug 2019
Gemiddeld
Teleurstellend.
Piet S - Aug 2019
Gemiddeld
Baie lekker, amper kampeer-atmosfeer.
Hein W - Aug 2019
Gemiddeld
Beveel dit graag aan. Baie aangename verblyf en lekker.
Lorna N - Jun 2019
Gemiddeld
Wonderlik!
Stiaan B - Mrt 2019
Gemiddeld
Lekker Namakwalandse platteland en gasvryheid.
Lisa S - Jan 2019
Gemiddeld
Ontspannend.
Judy F - Okt 2018
Gemiddeld
Pleasant location. Quiet.
Mari H - Sep 2018
Gemiddeld
Gerieflik, skoon en het heerlik gebly.
Elsie S - Sep 2018
Gemiddeld
Skoon en netjies, voel welkom.
Magda B - Sep 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Izak V - Sep 2018
Gemiddeld
Goed toegeruste eenheid en goeie diens.
Diane H - Sep 2018
Gemiddeld
Will highly recommend this Caravan Park.
Zylie J - Aug 2018
Gemiddeld
Goed toegerus en bekostigbaar.
Hans H - Aug 2018
Gemiddeld
Veilig, skoon, goeie geriewe.
Emmerentia S - Aug 2018
Gemiddeld
Uitstekende oornagfasiliteit.
Francois T - Aug 2018
Gemiddeld
Ek was lanklaas so verras in 'n klein plekkie om sulke goeie diens en sulke waarde vir geld. Hulle sien my vir seker weer.
Christo C - Aug 2018
Gemiddeld
Ossie was baie hulpvaardig en toegesien dat ons warm en skoon kon slaap!
Johan N - Aug 2018
Gemiddeld
Uitstekende fasiliteit, veilig, skoon, gerieflik en goeie waarde vir geld.
Abraham K - Aug 2018
Gemiddeld
Baie netjies en gasvrye personeel.
Thomas T - Jul 2018
Gemiddeld
Baie sentraal.
Marcel J - Apr 2018
Gemiddeld
Very clean, fully equipped campsite.
Linda M - Mrt 2018
Gemiddeld
Not nice.
Lees meerJolene C - Jan 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Carol T - Des 2017
Gemiddeld
Did not realise there were no shops and had to buy braai packs from office which were a bit expensive.
Flip M - Des 2017
Gemiddeld
Ons was baie vriendelik ontvang, admin was alles op datum en plek is hoogs aan te beveel vir oornagplek.
Santjie D - Okt 2017
Gemiddeld
Baie gemaklik, skoon en goeie rus, baie dankie.
Kroon Lodge se terugvoer
Goeie dag Santjie, dit was natuurlik glad nie nodig nie, aangesien ons mikrogolf oonde gratis verskaf op aanvraag. Die inligting verskyn ook op die kwotasie wat jy ontvang het. Sou jy weer hier kom oorslaap, versoek net al die kombuisgereedskap en dit sal voorsien word.
Groete
Ina Chatwind
Patrick D - Sep 2017
Gemiddeld
Clean and friendly service.
Eugene B - Sep 2017
Gemiddeld
Baie gemaklike verblyf in 'n klein dorpie wat naby die Namakwalandse Nasionale Park geleë is.
Bennie V - Sep 2017
Gemiddeld
Die plek was ongelooflik klein en nie toegerus vir selfsorg nie.
Lees meerKroon Lodge se terugvoer
Goeie dag Bennie
Ek is so jammer dat jy so 'n swak indruk van ons lodge gekry het.
Op aanvraag sou jy wel voorsien word met 2-plaat stoof, mikrogolf oond, eetgerei, vleisskottel en opskeplepels. Die inligting verskyn op ons LekkeSlaap blad en sou ook op jou kwotasie verskyn het, wat jy gekry het.
As jy ons skottelgoed gebruik het, sou ons dit gewas het aangesien ons kamers daagliks gediens word en alle vuil skottelgoed dan ook gewas word. Jy hoef eintlik nie eers jou eie bed op te maak nie. Doen asseblief net navraag by die kantoor, geen kamers word na 14:00 in die middag gediens nie.
Geniet jou dag,
Ina Chatwind
Francine C - Aug 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Kroon Lodge se terugvoer
Baie dankie Francine.
Adriaan F - Aug 2017
Gemiddeld
Gerieflik met aangename bestuur.
Hannelie A - Aug 2017
Gemiddeld
Kroon Lodge was 'n groot verrassing vir ons!
Johan S - Aug 2017
Gemiddeld
Heerlik, en ontspannend.
Viljee D - Jul 2017
Gemiddeld
Baie goeie, veilig en netjiese verblyf met vriendelike mense wat behulpsaam is en goeie ligging op pad Namibië toe.
Larene B - Jul 2017
Gemiddeld
Mooi en netjies.
Pierre B - Jul 2017
Gemiddeld
Great.
Danville P - Jun 2017
Gemiddeld
Goeie rusplek, maar definitief net vir oorslaap.
Ursula S - Mei 2017
Gemiddeld
Basiese, skoon oornaggeriewe.
Kroon Lodge se terugvoer
Goeie dag Ursula, dankie vir die terugvoer. Ek sal beslis kyk na die gordyne en dit probeer verbeter. Ek stem saam dat wanneer jy op die langpad is, is dit net 'n oorslaapplek, maar in die blommeseisoen bly mense soms vir 'n week of meer. Die aantrekkingskrag is dan die omgewing. Ek is jammer jy het probleme met warm water ondervind, en ons sal ondersoek instel en die fout probeer regstel. Kom slaap gerus weer oor.
Kroon groete,
Ina
Ian S - Jan 2017
Gemiddeld
Baie netjiese en gemaklike verblyf.
Kroon Lodge se terugvoer
Baie dankie Ian. Dit was lekker om julle hier te kon hê. Dankie oor die voorstel van die lugreëlings, ons het sommer klaar begin met die reëlings en hoop om voor einde Februarie 2017 in 8 van die 15 kamers verkoelers te hê.
Kroon Lodge groete
- Kapasiteit: 89 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 51, Charlotte-straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom