Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matlatsi Tented Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groter Krugerwildtuin, Buffalo Tented Lodge - Letaba Ranch Game Reserve, Phalaborwa, 1392, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Matlatsi Tented Lodge is in die Groter Krugerwildtuin, en deel ’n grens sonder ’n heining met die Krugerwildtuin.

Verblyf word in 1 struktuurtent vir gesinne en in 5 dubbelstruktuurtente gebied. Elke tent is individueel versier en het ’n en suite-badkamer, sowel as ’n dek-area met 2 stoele en ’n tafel.

Al die grootwild, soos leeus, olifante, luiperds, buffels en seekoeie, is op die perseel. ’n Ervare toergids sal sy kennis oor wild deel en gaste meer oor die Krugerwildtuin leer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1 uit 5van 1 resensie vir Matlatsi Tented Lodge
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

1.7/5

Whisky Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Jaar gelys 3

Ligging

  • Groter Krugerwildtuin, Buffalo Tented Lodge - Letaba Ranch Game Reserve, Phalaborwa, 1392, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groter Krugerwildtuin, Buffalo Tented Lodge - Letaba Ranch Game Reserve, Phalaborwa, 1392, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3723035721e47eb55eff82c153a07cb804d55117f2276fa263195f24fb038bf75d16784632cf7593dd5d32c957cc4c1c402?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 1 Greater Kruger National Park Buffalo Tented Lodge - Letaba Ranch Game Reserve 1392 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -23.82792007875 31.117473869823
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem